Page 17 - 16 Cotton SA December 2018
P. 17

OPBRENGS - kg pluksel/ha





                                                                                    Plantdatums 3 en 4 het die
                                                                                    hoogste  opbrengs  gelewer
                                                                                    as  katoen  op  tyd  ge-oes
                                                                                    word.  Die  verlies  aan
                                                                                    opbrengs  6  weke  later  het
                                                                                    ook die hoogste opbrengste
                                                                                    gelewer. Plantdatum 3 en 4
                                                                                    het  ook  aansienlik  laer  %
                                                                                    verliese in opbrengs getoon
                                                                                    van  4.6%  en  6.4%  onder-
                                                                                    skeidelik.






         VESELPERSENTASIE






                                                                                    Plantdatum  3  en  4  het  die
                                                                                    beste vesel % gelewer van
                                                                                    44.5 en 43.9 onderskeidelik.
                                                                                    Hoe later die katoen geplant
                                                                                    is, hoe laer was die vesel %.
                                                                                    Indien die oes proses met 6
                                                                                    weke vertraag word is vesel
                                                                                    %  nie  noemenswaardig
                                                                                    beïnvloed nie.










         VESELSTERKTE - g/tex








                                                                                    Veselsterkte  word  ernstig
                                                                                    benadeel  deur  vesel  ver-
                                                                                    wering.  Hoe  langer  daar
                                                                                    gewag word voordat katoen
                                                                                    ge-oes word hoe laer is die
                                                                                    sterkte van die vesel.













        DIE VOLLE RESULTATE IS OP KATOEN SA SE WEBBLAD BESKIKBAAR
                                                                                      www. cottonsa.org.za
                                                                                                                  9 17
   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22