Page 22 - 16 Cotton SA December 2018
P. 22

STAND VAN DAMME & KLIMAATVOORUITSIGTE





                                                                        SOOS OP  19 NOV.  2018

































































                KLIMAATSVOORUITSIGTE: November 2018 tot Maart 2019

            ie El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO) is nog in 'n  Algehele hoër temperature word steeds verwag in die
        Dneutrale fase en alhoewel die meeste modelle dui     mid- en laat-somertydperk. Daar is 'n besonder vol
        op 'n sterk versterking na 'n El Niño-fase in die vroeë  vertroue  voorspelling  vir  bo-normale  maksimum
        somer-seisoen, sal dit na verwagting nie 'n invloed op  temperature oor die Noordelike dele van die land.
        Suid-Afrika in die eerste helfte van die somer hê nie.
                                                              Oor  die  algemeen  word  ‘n  droër  en  warmer
        Bo-normale  reënvaltoestande  sal  na  verwagting  oor  somerseisoen  verwag. Beduidende reënval kan egter
        meeste dele van die somerreënvalgebiede tydens die    nog steeds van plek tot plek voorkom. Droë tydperke
        vroeë somer (Nov-Des-Jan) heers, maar onder-normale   sal  na  verwagting  teen  'n  hoër  frekwensie  en  duur
        reënvaltoestande word in die somerreënvalstreke tydens  hierdie somerseisoen voorkom.
        die mid-somer (Des-Jan-Feb) verwag asook vir die ver
        Noord-oostelike  dele  tydens  die  laat-somer  (Jan-Feb-                              SA WEERDIENS
        Mrt).
    22
   17   18   19   20   21   22   23   24