Page 5 - 07 Cotton SA Desember 2015
P. 5

Katoen subsidies



              Regeringsondersteuning aan katoenbedrywe vir die 2014/15 seisoen beloop ‘n rekord $10.353 miljard.
              Koot Louw, Katoen SA
                        olgens die International Cotton Advisory Com-
                        mit teee (ICAC) beloop die subsidies wat 12 groot
                        katoenproduserende lande aan hulle katoen -
                        bedrywe gedurende 2014/15 by wyse van direkte
              V produksie-ondersteuning, minimum prys onder-
              steunings programme, oesversekering-, grens beskerming- en
              uit voersubsidies verskaf het, sowat 22 VSA c/lb of  $10353
              miljoen in totaal. Hierdie bedrag is 59% meer as die
              ondersteuning wat in die vorige jaar aangebied is en ook
              die hoogste ooit. Daar word geraam dat ongeveer 76%
              van die wêreld se katoenproduksie vir 2014/15 by hierdie
              ondersteuningsaksies baat gevind het.
              Daar is ‘n sterk negatiewe korrelasie tussen subsidies en
              katoenpryse. In jare van lae pryse is subsidies geneig om toe
              te neem en andersom. Die meegaande grafiek toon die vlakke
              van die totale ondersteuning wat oor die afgelope 10 jaar   Griekeland en 48 000 ha vir Spanje. Die subsidie wat hiervolgens
              deur regerings aan hulle katoenbedrywe verskaf is, asook die   in 2014/15 aan katoenprodusente betaal is werk uit op 39 VSA
              aandeel wat dit in die gemiddelde internasionale katoenpryse   c/lb vir Griekeland en 44 VSA c/lb vir Spanje.
              verteenwoordig het. Die groter ondersteuning in jare van   TURKYE:  Die Turkse regering betaal ‘n premie per kg katoen-
              lae pryse kan duidelik waargeneem word. Daar kan ‘n saak   pluksel aan hulle katoenprodusente vir katoen geplant van ge ser-
              uitgemaak word dat in die afwesigheid van enige subsidies,   tifiseerde saad. Die ICAC raam dat hierdie subsidie $508 miljoen
              wêreldproduksie heelwat laer sou gewees het met gevolglike   in 2014/15 beloop het.
              hoër internasionale pryse. Die subsidies uitgedruk in VSA c/  BRASILIË:  Brasilië het ‘n ondersteuningsprogram wat direkte
              lb kan by die A-Indeks gemiddeldes getel word om ‘n rowwe   subsidies aan produsente betaal gebaseer op minimum gewaar-
              aanduiding van waarskynlike prysvlakke te gee.         borgde pryse. In 2014/15 het hierdie ondersteuning $102
              Van die vernaamste lande wat ondersteuning in 2014/15 aan   miljoen of 3 VSA c/lb beloop.
              hulle katoenbedrywe verskaf het, is die volgende (sien ook die   KOLOMBIË: Die Kolombiese regering maak ook direkte betalings
              tabel in hierdie verband):                             aan hulle katoenprodusente wat gemiddeld 22 VSA c/lb of $14
              CHINA: Die $8.2 miljard wat vir all katoensubsidies in 2014/15   miljoen in totaal in 2014/15 beloop het.
              deur die Chinese regering verskaf is, sluit in ondersteuning vir   WES-AFRIKA: Verskeie land in Wes-Afrika voorsien subsidies vir
              katoen invoerbeheer en die toepassing van kwotas asook die   insetkoste, veral vir saad en kunsmis, aan hulle produsente.
              betaling van ‘n direkte pryssubsidie aan katoenprodusente. Die
              totale direkte pryssubsidie aan katoenprodusente
              betaal in 2014/15 beloop $4 miljard of 40 VSA c/  VLAKKE VAN ONDERSTEUNING DEUR REGERINGS AAN HULLE
              lb.                                           KATOENBEDRYWE IN 2014/15*
              VSA: Die enigste ondersteuning wat VSA ka toen-
              produsente in effek gedurende  2014/15 ontvang                        Katoen-    Gemiddelde     Totale
              het was ten opsigte van gesubsidieerde katoen-                       produksie   ondersteuning   produksie
              oesversekering teen natuurrampe  wat opbrengs-                       1000e ton     per lb.   ondersteuning
              verlies tot gevolg het en het $490 miljoen in                                    geproduseer   $ miljoene
              2014/15 bedra.                                                                    VSA c/lb
                                                            China                    6480         58          8224
              INDIË:  In Indië is daar ‘n minimum onder-
              steuningsprysstelsel in werking waarvolgens die   Indië                6507          4           633
              Indiese regering katoen teen ‘n minimumprys   Turkye                    847         27           508
              aankoop  indien plaaslike pryse onder hierdie   VSA                    3553          6           490
              minimumprys daal. Die ICAC raam dat die Indiese   Griekeland            274         39           238
              regering $633 miljoen aan hierdie program in   Brasilië                1506          3           102
              2014/15 bestee het. Hierbenewens is daar ook   Spanje                   73          44           72
              ander ondersteuningsprogramme, o.a. vir die   Mali                      231          5           26
              afskryf van skuld, die aankoop van kunsmis en die   Burkina Faso        285          5           30
              ontwikkeling van infrastruktuur.              Kolombië                  27          24           14
                                                            Ivoorkus                  190          3           14
              EUROPESE UNIE: Katoenprodusente in die EU ont-  Senegal                 11           9            2
              vang 65% van die beskikbare ondersteuning as ‘n
              eenmalige betaling en die oorblywende 35% as ‘n   TOTAAL ALLE LANDE   19 984 ton   22 VSA c/lb   $10353 milj.*
              oppervlakte betaling. Daar is egter ‘n maksimum   Net inkomste- en prysondersteuningsprogramme / krediet en ander hulp
              plantoppervlakte van krag nl. 250 000 ha vir   uitgesluit. Bron: ICAC (alle syfers voorlopig)


                                                                                                             Volume 17 – No 3   | 5
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10