Page 6 - 07 Cotton SA Desember 2015
P. 6

Nuus – News                                                                                                            Nuus – News
                                                                                                                                      Candia BGRF




                                                                                                                                      Kort, Kragtige Katoen





                                                                                                                                          ayer CropScience se katoen cultivar
                                                                                                                                          Candia BGRF sal vanjaar  kommersieël
                                                                                                         katoen
                                                                                                         katoen                       Bbeskikbaar wees. Die kultivar bevat
                                                                                                                                      beide die BollGuard (R)- en Roundup
                                                                                                                                      Flex (R) -geen. In grootskaal kommersiële
                                                                                 CANDIA BGRF
                                                                                 CANDIA BGRF                                          aanplantings oor verskeie seisoene het die
                                                                                                                                      kultivar in al die kernproduksiegebiede
                                                                                                                                      goed presteer. Candia BGRF beskik oor die
                                                                                                                                      volgende eienskappe:
                                                                                                                                      •   Uitstekende ontkieming en
                                                                                                                                          groeikragtigheid;                Candia BGRF toon ‘n goeie ontkieming.
                                                                                                                                      •   Kompakte plant met uitstekende
                                                                                                                                          bolproduksievermoë; en
                                                                                                                                      •   Goed ontwikkelde wortelstelsel.  maar bied ‘n besonder goeie bolproduksie  Candia
                                                                                                                                      Candia BGRF toon ‘n goeie ontkieming.  vermoë.
                                                                                                                                                                                                                            Standaard
                                                                                                                                                                         Wisselbou
                                                                                                                                      Opbrengs en Kwaliteit
                                                                                                                                                                         Candia BGRF het ʼn goed ontwikkelde
                                                                                                                                      Met die evaluasie en kommersiële aan-
                                                                                                                                      plantings het Candia BGRF ‘n baie goeie  wortelstelsel. In huidige produksiestelsels
                                                                                                                                      opbrengs gebied. Die veselgehalte was  bied katoen ‘n goeie alternatief in
                                                                                                                                      ook goed en veselpersentasie was tot 3%  wisselbou stelsels vir die tradisionele
                                                                                                                                      bo die standaard met vanselfsprekend  koring en mielies stelsel.
                                                                                                                                      ekonomiese voordele.               Bayer CropScience se  Candia BGRF  is
                                                                                                                                                                         beskikbaar by GWK in die Noord-Kaap
                                                                                                                                                                         of by katoenpluismeulens in ander pro-
                                                                                                                                      Uitstekende Bolproduksie           duksiegebiede.

                                                                                                                                      Candia BGRF is ‘n baie kompakte plant
                                                                                                                                                                                                            Candia BGRF bied uitstekende bolproduksie vermoë
                                                                                                                                       Samevatting van die LNR-IIG Kultivar evaluasies:
                                                                                                                                                                                 Loskop               Upington                 Weipe
                                                                                                                                                                               Candia BGRF           Candia BGRF            Candia BGRF

                                                                                                                                        Opbrengs kg/ha                            6 984                 7 042                  5 816
                                                                                                                                        Veselopbrengs kg/ha                       3 100                 3 159                  2 825
                                                                                                                                        Vesel %                                    45                    43.8                   46

                                                                                                                                        Lengte (mm)                               31.6                   30.9                  31.5
                                                                                                                                        Eenvormigheid                             85.1                   82.3                   85
                                                                                                                                        Veselsterkte                              29.4                   31.2                  27.3
                                                                                                                                        Micronaire                                3.8                    4.2                    3.5

                                                                                                                                        Volwassenheid                             0.88                   0.88                  0.83

                                                                                                                                       Samevatting van GWK kultivar proewe:
                                                                                                                                       PROEWE - KOEGAS B
                                                                                                                                       DATUM                                   Var 1    Var 2    Var 3   Var 4    Var 5   CANDIA 2 BRF



                                                                                                                                       Opbrengs t/ha                           5.1      6.5      6.5     6.6      7.3     8

                                                                                                                                       Mikronêr                                4.0      3.3      3.1                      3.5


                                            Katoen SA Cotton     14    September 2014                                                                              Katoen SA Cotton     15    September 2014
             6 |  Volume 17 – No 3
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11