Page 15 - 04 Cotton SA October 2014
P. 15

Nuus – News
           Candia BGRF




           Kort, Kragtige Katoen





               ayer CropScience se katoen cultivar
               Candia BGRF sal vanjaar  kommersieël
 katoen   Bbeskikbaar wees. Die kultivar bevat
           beide  die  BollGuard  (R)-  en  Roundup
           Flex (R) -geen. In grootskaal kommersiële
 CANDIA BGRF  aanplantings oor verskeie seisoene het die
           kultivar in al die kernproduksiegebiede
           goed presteer. Candia BGRF beskik oor die
           volgende eienskappe:
           •   Uitstekende ontkieming en
               groeikragtigheid;                Candia BGRF toon ‘n goeie ontkieming.
           •   Kompakte plant met uitstekende
               bolproduksievermoë; en         maar bied ‘n besonder goeie bolproduksie
           •   Goed ontwikkelde wortelstelsel.   vermoë.                           Candia
           Candia BGRF toon ‘n goeie ontkieming.
                                                                                                 Standaard
                                              Wisselbou
           Opbrengs en Kwaliteit
                                              Candia BGRF het ʼn goed ontwikkelde
           Met  die  evaluasie  en  kommersiële  aan-  wortelstelsel. In huidige produksiestelsels
           plantings het Candia BGRF ‘n baie goeie   bied katoen  ‘n goeie alternatief in
           opbrengs gebied. Die veselgehalte was   wisselbou stelsels vir die tradisionele
           ook goed en veselpersentasie was tot 3%   koring en mielies stelsel.
           bo die standaard met vanselfsprekend
           ekonomiese voordele.               Bayer  CropScience  se   Candia  BGRF   is
                                              beskikbaar by GWK in die  Noord-Kaap
                                              of by katoenpluismeulens in ander pro-
           Uitstekende Bolproduksie           duksiegebiede.

           Candia BGRF is  ‘n  baie  kompakte plant
                                                                                 Candia BGRF bied uitstekende bolproduksie vermoë
            Samevatting van die LNR-IIG Kultivar evaluasies:
                                                      Loskop               Upington                Weipe
                                                   Candia BGRF            Candia BGRF            Candia BGRF

            Opbrengs kg/ha                            6 984                  7 042                  5 816
            Veselopbrengs kg/ha                       3 100                  3 159                  2 825
            Vesel %                                    45                    43.8                    46

            Lengte (mm)                                31.6                  30.9                   31.5
            Eenvormigheid                              85.1                  82.3                    85
            Veselsterkte                               29.4                  31.2                   27.3
            Micronaire                                 3.8                    4.2                    3.5

            Volwassenheid                              0.88                  0.88                   0.83

            Samevatting van GWK kultivar proewe:
            PROEWE - KOEGAS B
            DATUM                                   Var 1    Var 2    Var 3   Var 4   Var 5    CANDIA 2 BRF



            Opbrengs t/ha                           5.1      6.5      6.5     6.6     7.3      8
            Mikronêr                                4.0      3.3      3.1                      3.5


                                        Katoen SA Cotton     15    September 2014
   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20