Page 16 - 04 Cotton SA October 2014
P. 16
Nuus - News
ICAC opname van
Katoenproduksiekoste in 32 katoen-
produserende lande
Opsomming van ‘n verslag KATOEN PRODUKSIEKOSTE
wat in die verband tydens die VSA$/ha 2013 ICAC Opname - Besproeiingskatoen
850
800
International Cotton Ddvisory 750
700
Committee (ICAC) se 72ste 650
600
550 AUSTRALIË
jaarlikse vergadering in Colombia 500 CHINA
450 PAKISTAN
in Sept/Okt. 2013 voorgelê is. 400 TURKYE
VSA
350
300 SUID-AFRIKA
250
wee-en-dertig lande wat vir byna 90% 200
van die wêreld se katoenproduksie 150
100
Tverantwoordelik is, het aan hierdie 50 0
OESKOSTE
opname deelgeneem. Die data is ten opsigte SAADKOSTE ONKRUIDBEHEER- INSEKBEHEER- BEMESTINGKOSTE (inligting vir VSA nie PLUISKOSTE
KOSTE
KOSTE
apart beskikbaar)
van die 2012/13 produksie seisoen en sommige NETTO KOSTE OM 1 KG KATOENVESEL TE GEPRODUSEER
lande het vir meer as een gebied data verskaf (Uitgesluit huur van grond & waarde van saad, ingesluit pluiskoste)
en die totale aantal inskrywings is daarom 50. VSA$/kg 2013 ICAC Opname
2.20
Aangesien produksiestelsels van land tot land 2.00
verskil, is die data nie in alle gevalle 100% 1.80
vergelykbaar nie. 1.60 $1.50/kg 2012/13 wêreld gemiddeld
1.40
Die gemiddelde koste van produksie van 1.20
katoen (uitgesluit die huur van grond) het 1.00
toegeneem vanaf die vorige opname vir 0.80
2009/10 van VSA$0.43/kilogram katoenpluksel 0.60
tot VSA$0.52/kilogram katoenpluksel vir 0.40
0.20
2012/13. Anders uitgedruk, het die netto 0.00
produksiekoste van katoenvesel (uitgesluit die
huur van grond en die katoensaad waarde maar
ingesluit pluiskoste) vir 2012/13 op VSA$1.50/ in Australië as gevolg van hoër opbrengste. sekondêre plae hier aan die toeneem is
kg vesel te staan gekom, waarvan bemesting, Onkruiddoder weerstandbiedende kultivars op biotech variëteite. In teenstelling met
onkruid- en plaagbeheerkoste 50% uitgemaak het tot die groter verbruik van onkruiddoders bemesting- en onkruidbeheerkoste, het
het. Om een kilogram vesel te produseer was in lande wat dit alreeds gebruik, aanleiding plaagbeheerkoste per kg vesel geproduseer
die gemiddelde bemestingkoste 27 VSA sent en gegee. Onkruiddoderkoste hou aan met styg oor die afgelope 12 jaar nie toegeneem nie.
die gemiddelde onkruid- en plaagbeheerkoste, nie net a.g.v. stygende koste nie, maar ook Die wêreldgemiddelde plukkoste vir 2012/13
onderskeidelik 31 en 16 VSA sent volgens die omdat boere ‘n groter klem op onkruidbeheer was VSA$0.23/kg vesel geproduseer maar daar
opname. begin plaas ten einde opbrengste te verhoog. was aansienlike verskille tussen die plukkoste
Die saad self maak ook ‘n groot deel van die Die koste van bemesting is die hoogste in van die verskillende lande omdat handpluk- en
insetkoste van katoen uit, maar hierdie koste Griekeland, Mali en Colombia weens hoë masjienplukkostes asook arbeidskoste baie van
verskil baie van land tot land afhangend van insetkoste en die afwesigheid van verhoogde mekaar verskil. In Egipte is plukkoste byna 3
die hoeveelheid, kwaliteit, variëteit, en of die opbrengste vir baie jare. In lande soos Tanzanië keer meer as die wêreldgemiddeld. Plukkoste
saad biotech gene bevat en of dit ingevoer is bemestingkoste weer baie laag omdat boere is aan die toeneem in Indië a.g.v. ‘n tekort aan
moes word. In China was die gemiddelde nie hoër dosisse kan bekostig nie. Die feit dat arbeid terwyl dit baie hoog in China en Colombia
saadkoste volgens die opname bv. VSA$193/ die gemiddelde bemestingkoste om een is weens aanhoudend stygende arbeidskoste.
ha en in die VSA was dit gemiddeld $243/ha. kilogram vesel te produseer dieselfde gebly In Turkye en Argentinië het plukkoste weer
In Indië kos saad heelwat minder, gemiddeld het as 3 jaar gelede, kan daarop dui dat boere afgeneem a.g.v. die toenemende gebruik van
VSA$26 tot VSA$61 vir besproeiing, omdat die oor die algemeen minder kunsmis gebruik en meganiese plukmetodes.
tegnologiefooi deur die regering vasgemaak eerder ander maniere vind om die bestaande Kontrakpluis is vir die meeste lande nie ‘n
is. In Pakistan is biotech gene gratis en was voedingstowwe beter aan te wend. opsie nie en maak die stelsels van kontrakpluis
die gemiddelde saadkoste VSA$39/ha. In Die koste van plaagbeheer per kg vesel is die teenoor nie-kontrakpluis ‘n groot verskil in
baie Afrikalande is die saadkoste gratis of nie hoogste in sentraal Indië hoofsaaklik a.g.v. die koste van vesel geproduseer van die
meer as VSA$5/kg nie. In vergelyking was klein opbrengste. Alhoewel lande soos Brasilië verskillende lande. Die pluiskoste om een kg
die gemiddelde saadkoste vir die 2012/13 en Colombia biotech variëteite gebruik, is die katoenvesel te produseer was die hoogste
produksieseisoen in Suid-Afrika VSA$103/kg plaagbeheerkoste per kg vesel geproduseer in Colombia, Argentinië, Mali en Zimbabwe
(teen ‘n R/$ wisselkoers van R9). baie hoog om katoenkalanders te beheer. terwyl dit die laagste in Brasilië, China, Pakistan
Onkruidbeheerkoste per kg katoenvesel was Kazakhstan het die laagste plaagbeheerkoste en Turkye was.
volgens die opname die hoogste in Mali gerapporteer. Plaagbeheerkoste in die VSA Koot Louw, Katoen SA, 15 Mei 2014
gevolg deur China en Turkye maar baie laag is gelyk aan die wêreldgemiddeld aangesien
Katoen SA Cotton 16 September 2014