Page 13 - 04 Cotton SA October 2014
P. 13

Navorsing - Researchavorsing - Research
                                                    N



           Katoenkultivaraanbevelings vir


           2014/15 seisoen





               ultivaraanbevelings vir katoen word deur   •   Mikronêr           •    Optimum plantpopulasie per kultivar.
               Katoen SA in oorleg met kundiges in die   •   Veselpersentasie    Kultivaraanbevelings vir ‘n gebied is nie volgens
           Kkatoenbedryf gedoen.                                                 prioiriteitsvolgorde nie.
                                              •    Goeie   aanpasbaarheid   en   siekte
           Die kultivars wat vir die onderskeie gebiede   verdraagsaamheid.      Vir aanbevole kultivars vir die Oos-Kaap doen
           aanbeveel word, is volgens wet geregistreer   Die aanbevelings is na oorweging van hierdie   asb. navraag by Monsanto.
           vir aanplanting in die RSA. Met die opstel van   faktore per gebied gedoen. Die streke is   Die grondtemperatuur moet verkieslik 5
           hierdie aanbevelings is die volgende aspekte in   ingedeel volgens temperatuur en hoogte bo   aaneenlopende dae lank 18°C of hoër wees om
           aanmerking geneem:                 seespieël. Die aanbevelings per gebied sluit die   vinnige ontkieming en opkoms te verseker. Die
           •    Opbrengs                      volgende in:                       optimale planttyd is normaalweg tussen 15 en
           •    Vesellengte                   •    Kultivars met aanvaarbare potensiaal  31 Oktober.
           •    Veselsterkte                  •    Plantdatums vir elke kultivar



           Nasionale kultivar aanbevelings vir die 2014/15 produksieseisoen


























































                                        Katoen SA Cotton     13    September 2014
   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18