Page 17 - 04 Cotton SA October 2014
P. 17
Nuus - News
Katoen is nou makliker as mielies
Katoen as alternatief in wisselbou
ie afgelope vier jaar het die Huidig is daar twee meganismes wat Bogenoemde kan ‘n voordeel van tot R 15 000
katoenbedryf baie wisselvallige tye funksioneer om die prys optimum te bestuur; per hektaar in die 2 jaar wisselbou siklus tot
Dbeleef. Grotendeels is dit veroorsaak • Verskansingmeganismes gevolg hê.
deur die aansienlike fluktuasie in wêreldmarkte Beperkings
en wisselkoerse. Kompe-terende gewasse Hierdie word opgedeel in twee dele wat reeds
in vorige artikels verduidelik is, naamlik New
soos grondbone en mielies het ook bygedra York Futures (NYF) vir lint en ook Rand/USD Soos in enige bedryf sal daar altyd faktore
tot verlaagde aanplantings wat pluismeulens verskansing wat ruim geleentheid skep om wees wat almal nederig hou. In katoen se
geval is dit ook nie anders nie, en hou ek graag
onder druk geplaas het. Die anderkant van die pryse optimum te bestuur. enkele items voor waarop u as voornemende
munt is ook dat wanneer ‘n bedryf onder druk katoenboer moet let.
kom stel dit nuwe uitdagings en energie vry • “Cluster“ meganisme
wat tot selfondersoek en innovasie lei. Hieroor Soos met die inleiding bevestig het die bedryf • Aalwurmbeheer
later in die artikel. tesame met ander instansies in die “drukkoker” Hierdie is by uitstek die grootste bedreiging
Hier volg ‘n verduideliking van die stelling; waarlik diep gedelf om met hierdie meganisme vir die bedryf. Gelukkig is huidige kultivars en
“Katoen is nou Makliker as Mielies” te voorskyn te kom. Hierdie is sekerlik die bepaalde middels in kombinasie steeds tot
1. Ou versus nuwe verbouing enkel grootste item in die bedryf naas beskikking van die boer en word ten spyte
tegnologie wat opgewondenheid veroorsaak.
van dit steeds uitstekende resultate gelewer. U
In die ou Tetra en Acala era was dit alom bekend Die Cluster-model word tans ontwikkel waar moet egter naby u kundige beweeg.
dat, om katoen te plant ‘n groter bestuursinset hande gevat word vanaf die produsent tot
as die kompeterende gewasse vereis het. by die verkoper van die kledingstuk in ‘n • Koste van versekering
Insek- en onkruidbeheer was by uitstek die koste-plus model wat stabiliteit en vraag Versekeringskoste het drasties afgeneem
mees uitmergelende. Wat het verander? plaaslik sal verseker. Wanneer hierdie model sedert die verlede en gebiedsrisiko bepaal
Kultivars ten volle geïmplementeer is, sal dit die u koste. Tans beloop dit in orde van 9.5% tot
12%.
Met groot erkenning aan Monsanto en Bayer verskansingmeganisme grootliks vervang • Saadkoste
is kultivars tafel toe gebring wat die produsent waarna verskansing moontlik slegs van
in vele opsigte bystaan om produksie weer die toepassing sal wees op surplus produksie. Saad is nie goedkoop nie, maar katoensaad
moeite werd te maak. 3. Gewasbegroting wat verskaf word is van uiters hoogstaande
Onkruidbeheer is vergemaklik deur teg- Pryse en koste soos bereken op gegewe gehalte. Tegnologiefooie is van toepassing
en saadkoste op besproeiing kan tussen
nologie wat na-opkoms beheer moontlik stadium en is veranderlik volgens markte en R 1 200 tot R 1 500 per ha beloop terwyl dit
gemaak het. Insekbeheer is so te sê nul verskaffers. op droëlande tussen R 600 tot R 900 per ha
behalwe vir vlekbesie by uitsondering. 4. Gewas alternatiewe beloop.
• Saadbehandelings Gegewe die gebied en reënvaltendense,
Met die chemikalieë waarmee saad tans kan katoen as uitstekende alternatief vir • Wêreldvoorrade
behandel word is blaasbootjie en “damping sonneblom, sojabone en grondbone dien. Wat
off” amper nie meer deel van die gesprek egter uitstaan is dat swaarder grondtipes veral Tans is voorrade in die wêreld op ongesonde
nie, soos ons onsself kan herinner, was dit in gunstig is vir die verbouing van katoen. hoë vlakke. Dit beteken niks goed vir die prys
die verlede ‘n sieldodende stryd om katoen Die wisselbou voordeel van katoen is van nie, maar gelukkig is verskansingmeganismes
ontkiem te kry en uit die wind te hou. onskatbare waarde onder besproeiing reeds gebruik en die “Cluster” sal beslis ook
• Ontblaring (droëlande sal sekerlik ook dieselfde effek bydraend tot die prys wees.
Hierdie praktyk is vergemaklik deurdat nuwe ervaar) wanneer katoen deel word van Ten slotte
variëteite nie so welig vegetatief groei nie die program. By onderstaande tabel is die Sonder katoen is die landboumandjie armer.
en plante neig om korter te groei. Hierdie geweegde illustrasie van watter voordeel Katoen se bydrae tot voedselsekerheid is dalk
eienskap dra by tot die verlaagde inset deurdat katoen in u wisselboustelsel kan meebring. nie direk nie, maar gegewe die voordeel tot
in meeste gevalle, veral sanderige gronde nie Hierdie syfers is oor tyd in die Vaalharts opbrengs op genoemde voedselgewasse is
nodig is vir Pix bespuitings nie. besproeiingsgebied aangeteken. Die tabel gee katoen onmisbaar.Dus, is ek bereid om my kop
• Uitdun slegs ‘n aanduiding van moontlike voordeel op ‘n blok te sit as ek sê “Katoen is nou makliker
in opbrengsverbetering met gewasse wat op
as Mielies”.
Die geweldige arbeidinset om in die ou katoen volg: Louis Olivier, Vaalharts Katoenpluismeule
bedeling katoen uit te dun is ook iets van
die verlede. Nuwe kultivars word nie meer Gewas Moontlike opbrengs voordeel (ton/ha)
uitgedun nie. Dit gee die geleentheid om
effens meer saad per hektaar te plant om stand Gars/Koring 1 tot 2
te verseker. Mielies 1 tot 3
Dus uit bogenoemde sal u reeds agterkom
dat wanneer u mielies se algemene praktyke Grondbone 0,5 tot 1
teenoor katoen plaas daar ‘n besliste afname in
bestuur was met laasgenoemde. Droëland
2. Ou versus nuwe bemarking Opbrengs Verwagte prys/t Produsiekoste/ Verwagte Bruto
In die verlede was die produsent uitgelewer t/ha ha Inkomste/ha Marge/ha
aan die koper deurdat hy die boer se prys
moes aanvaar en klaar, die produsent kon nie 2 R 6 800 R 9 153 R 13 600 R 4 447
deel in die voordele wat markte bied nie. Besproeiing
Deesdae is pluismeulens in die meeste gevalle
in produsente se besit en is die pluismeulens Opbrengs t/ha Verwagte Produsiekoste/ Verwagte Bruto Marge/
so gerat om volle voordele aan boere en prys/t ha Inkomste/ha ha
aandeelhouers deur te gee. 6 R 6 800 R 26 429 R 40 800 R 14 371
Katoen SA Cotton 17 September 2014