Page 4 - 01 Cotton SA May 2013
P. 4

Nuus • News


                                     sa pak stryd aan teen


                            ‘weerstandbiedende’ onkruid



           In hul hoop om ’n oplossing te vind vir die weerstandbiedenheid van sekere onkruid teen glifosaat, die aktiewe
           bestanddeel van Monsanto se Roundup Ready-onkruiddoder, het die saadmaatskappy ’n navorsingsooreenkoms met die
           Universiteit van Pretoria (UP) gesluit.
                  rof. Charlie Reinhardt, wat die program bestuur, sê weer-
                  stand teen glifosaat is vir die eerste keer in 1996 in Austra lië
                  aangemeld, en kort daarna in Suid-Afrika in die wingerde en
                  boorde van die Wes-Kaap. Weerstandbiedenheid van klein-
          P skraalhans (Conyza bonariensis) kom in die Wes-Kaap voor en
           nie in die somerreënvalstreke nie, hoewel dit blyk dat dié onkruid wel
           op sommige plekke moeiliker is om te beheer.
           Die UP se navorsing sal drie jaar duur en sal sowat R1 miljoen per jaar
           kos. Dit sal hoofsaaklik fokus op die regte landboupraktyke vir die
           korrekte gebruik van Monsanto se glifosaat sodat boere voorkomend
           kan optree.
           In ’n publikasie van die Universiteit van Stellenbosch in 2008 is ge-
           sê weerstand teen onkruiddoders is ’n wêreldwye probleem wat al
           hoe ernstiger raak. In daardie stadium het die internasionale onkruid-
           wetenskaplike Dr. Ian Heap op sy webwerf weedscience.com gesê daar
           is 200 aangetekende onkruidspesies versprei oor meer as 570 landerye
           wêreldwyd wat weerstand bied teen onkruiddoders.
           Volgens dieselfde webwerf is daar vandag 400 unieke gevalle van on-
           kruid wêreldwyd wat weerstand bied teen 148 tipes onkruiddoders.
           Interessante nuus het dit dat Bhoetan, in die Himalajagebergte besig
           is om sy landboubedryf te wissel. Hul departement van landbou ver-
           klaar dat die groeiende bevolking en intensiewe landboupraktyke
           wat sintetiese landbou-chemikalieë insluit, groot druk uitoefen op
           natuurlike hulpbronne vir boerderygebruik, die biologiese potensiaal
           verweer van grond en ondergrondse waterbronne verarm. Die land mik
           om teen 2020 al hul voedsel organies te verbou en in die groeiende
           vraag na dié produkte te voorsien.

                                  Cotton returns to Silversands


           Once upon a time, as most stories begin, Peter Hassard planted cotton as a rotation crop in his extended sugar farming operation at
           Silversands near Hluhluwe in Zululand.

                   he gin in Pongola closed down and cotton      Peter snr and son, PJ Hassard, successful returning cotton farmers.
                   production was eliminated from the pro-
                   gram. Sugar managed to keep the opera-
                   tion viable until drought reduced the water
           T supply to such an extent that only a fraction
           of the normal sugar production could be maintained.
           Cattle and game farming were great, but income from
           a broadacre crop was needed. As with any good story,
           Peter remembered that cotton used to grow with
           much less water demand and that the time had come
           to augment the income with an old friend.
           The 2011/2012 season was seen as a ‘learning curve’,
           as Bollgard and RoundupReady were totally new
           concepts that had developed since the last time
           cotton had been planted at Silversands.
           The 2012/2013 is now the second season of hi tech
           G.M.  cotton  and  happily  this  good  story  is  heading
           for a happy ending.  The Hassards are indeed very
           satisfied with the way cotton is performing and is a
           certain choice for the future.

                                        Katoen sa Cotton      4    Jan - Mei/May 2013
   1   2   3   4   5   6   7   8   9