Page 7 - 01 Cotton SA May 2013
P. 7

Nuus • News



                          Vaalharts katoendag gehou



           Interessante katoeninligtingsdag is op 6 Maart te Magogong, Vaalharts aangebied. Sprekers van onder andere Monsanto het boere ingelig oor
           die kwaliteitbeheer van hul katoensaad en verskeie ander onderwerpe van belang is aangeraak.































                  Katoen as ‘n alternatiewe gewas onder

              besproeiing in die Noord-Kaap omgewing



                   ie Noord-Kaap omgewing word tans as een van die mees   die swak reënvaljaar wat tans ondervind word asook die verhoogde
                   belangrikste produksieareas vir die  verbouiing  van  graan   elektrisiteitstariewe, is die kummulatiewe effek op totale insetkoste,
                   in die RSA gereken.  Uiters geskikte klimaat, ondersteun   gepaardgaande met die risiko wat met moontlike waterbeperkings
                   deur goeie gronde asook voldoende watervoorsienning,   bestaan tussen die verskillende gewasbenaderings, noemenswaardig.
          Ddra grootliks by tot die sukses wat met graanverbouiing   Die Tegniese Departement van GWK rapporteer, dat die totale insetkoste
           aldaar behaal word.  Langtermyn volhoubare graanverbouiing berus   vir katoen (6 ton/ha) R 21 650.66/ha vir die 2011/12-seisoen beloop
           op die beginsel van grondgesondheid wat net met  ‘n ekonomiese   het, met ‘n bruto marge van R 14 616.91/ha.  Waar mielies (12 ton/ha)
           wisselboustelsel behaal kan word.                    en koring (6.5 ton/ha) saam verbou is, het die totale insetkoste R 29
           Grondgesondheid  in  teenstelling  met  grondchemie-  asook  605.74/ha beloop, met ‘n bruto marge van R 14 544.26/ha.  Vanuit die
           grondfisiese einskappe, is uiters moeilik  kwantifiseerbaar en is   data bestaan daar geen ekonomiese verskil tussen die verskillende
           tans bykans onmeetbaar.   ‘n Gesonde wisselboustelsel (waar grane   gewasbenaderings nie en moet katoen as ‘n wisselbougewas, gunstig
           met  breëblaargewasse)  sinvol  in  rotasie verbou  word, voorkom  die   oorweging geniet.  Verder word die positiewe effek wat katoen op die
           opbou van grondgedraagde patogene, wat oor tyd opbrengs soos   opvolggewas het, nie in bogenoemde data weergegee nie.
           met ‘n monokultuur verkry, nadelig beinvloed.  Die uitdaging by so   Katoen is in die verlede as wisselbougewas onder besproeiing
           ‘n  wisslboustelsel is  om  te verseker  dat  daar  nie  ‘n addisionele  las
           (negatiewe impak) op die boerdery se winsgwindheid geplaas word nie.  gediskwalifiseer weens sy uiters lang groeiseisoenlengte asook
                                                                gepaardgaande hoë water- en arbeidsbehoefte.  Die katoenprys was
           Die verbouiing van katoen kan die rol (as breëblaar gewas) in  ‘n   ook vir ‘n geruime tyd onder druk, maar die dryf na natuurlike vesel
           sinvolle wisselboustelsel vervul.  In die Noord-Kaap met sy uitstekende   het die prys van die produk oor die afgelope jare help stabiliseer.
           natuurlike hulpbronne word (deur personeel van GWK) gerapporteer,   Vanuit ‘n ekonomiese oogpunt beskik katoen tans oor die vermoë om
           dat ‘n verhoging van 0.5- en 1.0 ton/hektaar op onderskeidelik koring   mielies en koring sinvol in die GWK-gebied, as ‘n wisselbougewas, te
           en mielies as opvolggewas, algemeen voorkom waar katoen in  ‘n   komplimenteer en selfs te vervang.
           wisselboustelsel gebruik word.  Die voordeel van so ‘n stelsel word dus
           nie net met die katoen wat verbou word verkry nie, maar het ook ‘n   Die bykomende voordeel wat katoen bied deur die verminderde
           positiewe effek op die opvolggewas.  Hierdie reaksie kan grotendeels   waterbehoefte in vergelyking met mielies en koring, kan veral in
           toegeskryf word aan die verbetering van grondgesondheid, deur die   tye waar waterbeperkings verwag word, sinvol tot voordeel van die
           verbreking van die monokultuur stelsel, waar graan op graan verbou   produsent aangewend word.
           word!                                                Laastens moet die voordeel wat katoen as wisselbougewas op die
           Die gemiddelde waterverbruik  van katoen gedurende die   opvolggewas  ter  verbetering  van  grondgesondheid  bied,  deur  die
           2011/12-seisoen in die GWK-gebied was 750mm.   Waar mielies en   produsent in aanmerking geneem word veral met die fokus op
           koring saam verbou is, het die totale waterverbruik       1 200 mm   langtermyn volhoubaarheid.
           beloop.  Gegewe die druk op die natuurlike waterbronne as gevolg van   Deur: Chris Barnard, Rustenburg, E-pos:  akademie@ademgasteplaas.co.za

                                        Katoen sa Cotton      7    Jan - Mei/May 2013
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12