Page 8 - 01 Cotton SA May 2013
P. 8

Nuus • News

                          Graderingstandaarde hersien




                   ie  SA graderingstandaarde vir pluksel wat jaarliks, en in die
                   geval van vesel tweejaarliks, hersien moet word sal binnekort
                   gereed wees vir verspreiding aan die katoenbedryf.  Die
                   norm vir die plukselstandaarde is sodanig aangepas dat dit
          Dnou meer verteenwoordigend is met die katoen wat plaaslik
           geproduseer word.  Die verwagting is dat die wysiging aanleiding sal
           gee tot ‘n hoër korrelasie van die pluksel (graad) aangekoop versus die
           ooreenstemmende veselgraadrealisasie.
           Met die hernuwing van die graderingstandaarde vir katoenvesel was die
           fokus om die norm so aan te pas dat indien dit vergelyk word met die “
           Universal Standards for Grade of American Upland Cotton” dit bykans,                                                                                 The perfect combination to
           veral met verwysing na die toelaatbare blarereste wat in die verskillende   Goedkeuring van graderingstandaarde
           grade voorkom, ooreenstem.                           oor die positiewe benadering wat gevolg was tydens die goedkeuring
           In die geval van die graderingstandaarde vir pluksel waar Mnr Matheus   van die standaarde.  Mnr John Heslop, wat die SA-spinbedryf                 combat weeds..
           Maree die produsente en Peet van Niewenhuysen die pluismeulens   verteenwoordig het was ook baie tevrede met die wysigings wat
           verteenwoordig het, het albei dan ook hulle tevredenheid uitgespreek   aangebring is.
                               Benutting van Inleidende


             graderingskursusse bevestig vertroue in                                                                                                         Successful weed control in Roundup Ready  Flex Cotton calls for the perfect
                                                                                                                                                                                                ®
                                                                                                                                                             combination of excellent products, such as Monsanto’s Roundup PowerMAX  which forms
                                             Katoenbedryf                                                                                                    part of an unbeatable weed control programme in cotton.      ®


                   ie Kwaliteitsbeheerafdeling van Katoen SA het tydens
                                                                                                                                                                             ®
                   Februarie 2013 vir amptenare van drie pluismeulens asook                                                                                 Roundup PowerMAX :
                   vir een van die plaaslike katoenmakelaars  ‘n inleidende                                                                                •  Is effective – on its own or in combination with registered products!
                   graderingskursus aangebied wat maar net weereens die                                                                                    •   Guarantees crop safety!
          Dbelangrikheid en betrokkenheid tov die persone wat
           betrokke is met die ontvangs van die pluksel en gepaardgaande                                                                                  •   Is rain-fast within one hour after application – effective, rapid absorption even in adverse
           bemarking van die vesel, bevestig het!                                                                                                              conditions!                                                                     uppe marketing A05465

           Die doel vir die aanbieding van hierdie opleidingskursus was om  die                                                                          Roundup PowerMAX  puts you in control.
                                                                                                                                                                           ®
           basiese  beginsels met betrekking tot die gradering en klassifikasie van
           katoen te vestig, asook om die belangrikheid van HVI-ontledings en die
           eenvormige benutting daarvan  in die bemarkingsomgewing sinvol te   Praktiese graadtoekenning : Gert  Klindt                                 For effective weed resistance management in a weed control programme,
           kan benut.                                                                                                                                   Monsanto recommends a combination of Roundup PowerMAX  and other
                                                                                                                                                                                                                ®
           Die volgende belangrike fasette wat onder andere deel van die leerplan   die suksesvolle aanbieding daarvan. Met die bywoning van die kursus
           was is tydens die kursus behandel :                  behoort dit ‘n positiewe bydrae te lewer tot die selfvertroue van die                  registered products.
                                                                persone wat verantwoordelik gaan wees vir die ontvangs van die pluksel.
           •  Bekendstelling en oorsig ten opsigte van die funksies van Katoen SA.  Die algemene gevoel was dan ook dat opvolgkursusse van ‘n meer
           •   Die vestiging en belangrikheid van verteenwoordigende organisasies   gevorderde aard en waar moontlik, nog meer prakties georiënteerd,
             in die katoenbedryf om kommunikasie wat dissipline, beheer en   deurlopend aangebied word om die nodige ervaringsveld  verder te
             samewerking insluit, te koördineer.                verbreed en te verbeter.
           •   Die belangrikheid van die graderingsfunksie en die ondersteunende   Persone wat die kursus bygewoon het:
             rol wat die katoengradeerder hiertoe bydra.
           •   Die rol en benutting van die verskillende rolspelers in die gradering
             en klassifikasie funksie.
           •   Bekendstelling,oorsig  en  aanwending  van  die  Internasionale  en
             Suid Afrikaanse graderingstandaarde soos dit tans in die SA sisteem
             toegepas word.
           •   Verduideliking  en  definiëring  van  die  mees  belangrikste
             veseleienskappe wat ‘n rol speel in die gradering en klassifikasieproses
             en die bepalende invloed daarvan op prysbepaling.
           •   Praktiese graad toekenning en die identifisering van die toepaslike                                                                Monsanto tel: 011 790-8200 | www.monsanto.co.za
             kleurwaardes (Rd en +b) met betrekking tot geselekteerde monsters.                                                                  Clients are welcome to contact us on our client services telephone number or e-mail address:
           •   Bekendstelling en aanwending van die “ HVI ” sisteme / instrumente                                                                011 790-8201 or customercare.sa@monsanto.com
             met die uiteensetting en benutting daarvan binne  kwaliteitsprofiel                                                                            ®
                                                                                                                                                Roundup PowerMAX  contains glyphosate 540 g/l. Caution. Reg. No. L7769 (Act No. 36 of 1947).
             verband.                                           Staande - van links na regs: Hein Schroder (Katoen SA), Carol Johnstone (Branson), Louis   Always refer to the product label.
           Lewendige groepbesprekings het na die praktiese sessies waartydens   Olivier (Vaalharts), Francois Thirion (Weipe), Rennel Pillay (Branson), David Mtsweni
                                                                   (Katoen SA)Sittende - Johan Maree (Noord-Kaap), Kobus Roux (Vaalharts).
                                                                                                                                                         ®
                                                                                                                                               Roundup Ready , Roundup PowerMAX  and Genuity  Roundup Ready Flex Cotton are registered trademarks
           graadevaluering plaasgevind het gevolg wat uiteraard bygedra het tot   Willem Maree (Noord-Kaap)                                    of Monsanto Technology LLC.  ®  ®        ®
                                        Katoen sa Cotton      8    Jan - Mei/May 2013                                                          Monsanto South Africa (Pty) Ltd, PO Box 69933, Bryanston, 2021.
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13