Page 10 - 03 Cotton SA February 2014
P. 10

Nuus - News




          KATOEN-SUBSIDIES




          Regeringsondersteuning aan katoenbedrywe vir die 2012/13 seisoen beloop ‘n rekord $7209 miljoen.



                olgens die International Cotton Advisory Committeee (ICAC)   Turkye
                beloop die subsidies wat 10 groot katoenproduserende
                lande aan hulle katoenbedrywe gedurende 2012/13 by   Benewens die prys waarteen produsente in Turkye hulle katoenpluksel
         Vwyse van direkte produksie-ondersteuning, minimum prys-  in die mark verkoop, betaal die Turkse regering ook ‘n premie per kg
                                                              katoenpluksel aan hulle katoenprodusente wat 26 VSA c/lb vir 2012/13
          ondersteuningsprogramme, oesversekering- , grensbeskerming- en   beloop het vir katoen geplant van gesertifi seerde saad.
          uitvoersubsidies verskaf het, sowat 26 VSA c/lb of $7209 miljoen in
          totaal. Hierdie bedrag is 52% meer as die ondersteuning wat in 2011/12
          aangebied is en ook die hoogste ooit. Daar word geraam dat ongeveer
          48% van die wêreld se katoenproduksie vir 2012/13 by hierdie   Wes-Afrika
          ondersteuningsaksies baat gevind het.               Verskeie land in Wes-Afrika voorsien subsidies vir insetkoste, veral vir
                                                              saad en kunsmis, aan hulle produsente.
          Daar is ‘n sterk negatiewe korrelasie tussen subsidies en katoenpryse.
          In jare van hoë pryse is subsidies geneig om af te neem en andersom.
          Wat egter anders omtrent 2012/13 is, is dat subsidies tot ‘n rekordvlak
          toegeneem het ten spyte daarvan dat wêreld katoenpryse heelwat   Kolombië
          bokant die gemiddeld van die laaste vier dekades van ongeveer 70 VSA   Die Kolombiese regering maak ook direkte betalings aan hulle
          c/lb is.                                            katoenprodusente wat gemiddeld 44 VSA c/lb in 2012/13 beloop het.
          Die meegaande grafi ek toon die vlakke van die totale ondersteuning
          wat oor die afgelope 12 jaar deur regerings aan hulle katoenbedrywe
          verskaf is, asook die aandeel wat dit in die gemiddelde internasionale
          katoenpryse verteenwoordig het. Die groter ondersteuning in jare van
          lae pryse kan duidelik waargeneem word. Daar kan ‘n saak uitgemaak
          word dat in die afwesigheid van enige subsidies, wêreldproduksie
          heelwat laer sou gewees het met gevolglike hoër internasionale pryse.
          Die subsidies uitgedruk in VSA c/lb kan by die A-Indeks gemiddeldes
          getel word om ‘n rowwe aanduiding van waarskynlike prysvlakke te
          gee.

          Van die vernaamste lande wat ondersteuning in 2012/13 aan hulle
          katoenbedrywe verskaf het, is die volgende (sien ook die tabel in
          hierdie verband):



          China (vasteland)
                                                                                                                        
          Ongeveer 80% van alle katoensubsidies vir 2012/13 is deur die
          Chinese regering verskaf hoofsaaklik by wyse van katoen invoerbeheer
          en die toepassing van kwotas asook die betaling van minimum
          ondersteuningspryse aan produsente vir die strategiese katoenreserwe
          voorraad. Gedurende 2012/13 het die Chinese regering 6.5 miljoen ton
          katoen (‘n kwart van wêreldproduksie) direk by produsente aangekoop
          vir die strategiese voorraad teen ‘n basisprys van $1.47/lb.


          VSA
          Subsidies word aan katoenprodusente verskaf hoofsaaklik in die vorm
          van direkte betalings, teen-sikliese betalings en leningstekortbetalings.
          Hierbenewens word ondersteuning ook verskaf by wyse van
          gesubsidieerde  katoenoesversekering  teen  natuurrampe  wat
          opbrengsverlies tot gevolg het.


          Europese Unie
          Katoenprodusente in die EU ontvang 65% van die beskikbare                                                     
          ondersteuning as ‘n eenmalige betaling en die oorblywende 35% as ‘n   Koot Louw – Katoen SA
          oppervlakte betaling. Daar is egter ‘n maksimum plantoppervlakte van
          krag nl. 250 000 ha vir Griekeland en 48 000 ha vir Spanje.


                                      Katoen SA Cotton      10    Februarie • February 2014
   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15