Page 116 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 116
Soos ons die Onnies Assosiëer met ons Letterkunde van daardie jare.
Mnr. Dekker Wiel Genade, 10 ambagte en 12 talente.
Ongelukkig kort die glasoog.
Mev. Boshoff Meraai was trots op haar oudste dogter,
Elisabeth.
Mnr. Hassbroek Das Vermeulen – roekeloos, onverskillig, ens?
Mnr. Mitchell Oom Agom – Vermaan ander tot beter insigte.
Diep godsdienstig.
Mej. Santjie MaatjieVisser -Altyd gewillig om Oom Albert
van haar baie liefde te gee.
Mnr. Johannes Oom Albert Schoongewel : “ Maatjie bly darem
‘n goeie mens.”
Mnr. Pretorius There was a young man who lived in a shoe- he
had so many children.
Mnr. Pepler Freddy Eynsfordhill – a good looking young
fellow who likes beautiful girls.
J. Labuschagne Franscesco Campana – baie filosofies vir so ‘n
jeugdige ouderdom.
P. Labuschagne Mino – ‘n kort mannetjie met ‘n redelike sin vir
humor.
Mnr. Boshoff Mattewis – ouderling in die kerk en het Meraai
innig lief.
Mev. V.d. Steen Oumatjie goes shopping.
Mnr. Kruger “Captain Flint” – Silver’s talkative parrot.
Mnr. Benecke Alfred Doolittle – a man of interesting morals.
Mnr. McClintock Swart Lewinski – het ook eens op ‘n tyd die
winkelge-“run”
Mnr. Pinkie Botha Oom Karel goes forth- armed, loves to poach.
Mnr. Bayliss Ben Gunn – “Marooned and isolated on an
island with a baby”
Mej. Hattingh Elisabeth offer – ‘n soet en verstandige dogter.
Mej. Broekman Liddie - , verlang terug na vervloeë dae.
Mnr. Dicke “He has a lean and hungry look, just like Oom
Thys Aspaai”
Mej. Oosthuizen “The Hillman hunts the mechanic”
Mev. Mellet Senôra Adela Erg goeie sin vir humor laat
hoenders en bokooie in kombuis toe.
Mev. Labuschagne Agatha – fyn en klein en tog so lief vir Francesco