Page 118 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 118
Seniors van Merensky
Kit-Kat en Andries se koppe is deur.
Billy en Laurette is nog teer.
Hercules word nou vlieënier .
En Willem word verinneweer.
Stille waters diepe grond onder draai Adrie rond.
Hennie is net spekvetrond.
Cooky gaan met Worsie rond.
Kleintjie wil met Joshua gaan trou,
Maar Martin sê sy sal dit berou.
Ansa enJantjie wil gaan huisie bou,
En Niekie-die leër is al plek vir so ‘n ou.
Rook en drink is Koot se baas,
Met Rugby maak Boet ‘n geraas.
Tommy dink hy is mos kaas,
En almal wil met Bossie raas.
Joan bedien die President,
Haar gees was darem gou gedemp.
Haar gees was darem gou gedemp.
Nie so mooi was die President.
Ellim is altyd laat,
Dapper wil sy drom laat praat.
In Engels is Roy altyd vaak.
As Etta tog net haar kekkel staak.
Helena gaan nog klim,
Maar Surette werk nog te min.
Ons Hoofprefek is baie slim,
En Dinkeltjie deur ons bemin.
Kay en Cielie vier net aldag fees,
Popeye wil gaan sterre lees.
Welma is tog so bedees.
Daarom het sy vir werk ‘n vrees.
- MarykeBoekee -