Page 120 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 120

Standard 10B Klas

        Joan du Toit                     “More hou ons massa-begrafnis!! Ek gaan al die st. – sessies
                                         vermoor!”
        Elmarie van Niekerk              “Die vervlakste onnies! Wanneer kry ons ooit eendag ons
                                         nommers?”
        Elsie Steynberg                  “Ag is dit !  Jy verveel my”
        Lenie Pretorius                  “Ek kan regtig nie harder praat nie”

        Elsie Tolmay                     “Haai nee, jong, laat staan daai ! Ek moet maar probeer leer”
        Paul Horak                       Short , dark and …………..?
        Christene Knipe                  “Pasop ! Waar ek vat, vat ek raak!”
        Magda Smit                       “Dit gaan ‘n MAL vakansie wees!”
        Doppies Venter                   Net soos harmansdrup in die winter .
        Charl Naude                      “No, Miss. Penge isn’t a large place”
        Iris Grobler                     “Maartha! Kom laat ek jou wys HOE”

        Pieter Erasmus                   “Het jy my nog lief, ou Grietjie?”
        Laurette du Toit                 Van al die visse is die kosbaarste een op Merensky
        Willem Nel                       Stille waters ……………………?
        Kleintjie Venter                 “ Nog te besig, Meneer  - tik het nog nie aan die beurt gekom
                                         nie”
        Niek Morgenstern                 Parting is such sweet sorrow”
        Welma Ströh                      “HIERDIE naweek gaan ek dit uitkap”
        Boet Wienand                     Sy oë trek altyd met ‘n punt Kookkunsklas toe

        Nellie Coetsee                   “Bron” van inligting i.v.m. die Poskantoor in die Tikklas”
        Niekie Grobler                   “Dis Herklaas, mevrou, nie ek nie”
        Heidi Vorster                    “Coen het my nog nie die week gebel nie”
        Herklaas Botha                   “Dis nie ek nie, dis daai geweer”
        Frikke Opperman                  Hy het sy roeping gemis  -  hy moes ‘n “clown” gewees het.
        Ralph Boemer                     Die “mekeniek” van die klas

        Ronald Koeleman                  Was amper dood van die soet konfyt wat hy in die Boekhouklas
                                         geëet het”
        Nellie Kelder                    Tye van stilte?  - Daar moet GROOT fout wees.
        Russel de Lange                  He has such a deep voice – just like the Phoenix.
        Hennie Viljoen                   Darem uiteindelik lid van die “Dirty Dozen”
        Grietjie Schaap                  “Watse kar ry daar? Is dit nie die Volksie nie?”
        Freddie Botes                    “Dis swaar om die kleinste te wees”
        Elize Steynberg                  Altyd verward. Of dit van die Suzuki, of van die baie swot is,
                                         weet g’n mens nie.

        Karina Preller                   “Aag, wat worry ek!  Elize, ons gaan alweer Phalaborwa toe”
                                                                                                          “Erina”
   115   116   117   118   119   120   121   122   123   124   125