Page 25 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 25

“VAT 50” KLAS VAN 1968



                                      Saterdagaand Dinee


        ‘n Gees van samehorigheid was bespeur by die aankoms en by die sjerrietafel, waar Petrus
        en Jakkie ons welkom geheet het.
        Die Eiland Hoofsaal was besonder mooi versier – dankie aan Maryke en almal wat haar
        gehelp het.
        Die Samesyn was uitstekend.
        ‘n Pragtige program wat verseker het dat ONS met mekaar kon kommunikeer.
        Die optredes van al ons sprekers het ‘n diepe mensheid weerspieël en wat verseker het dat
        ons na mekaar kon uitreik.
        Musiek en beligting deur/DJ Andrew was  uitstekend. Die fotograwe was besig.
        Die Voedsel voorgesit was besonder smaaklik.

        ‘N  ”VAT 50” Dinee wat ons sal koester!!


                                         Saterdagaand program




                   Arriveer 18h00 vir die Aandfunksie – geniet ‘n glasie

                                    Verwelkoming – Petrus Fourie

                                 Oomblik van Stilte – Nellie & Joan

                                    Pad Vorentoe – Alminé & Gert

                                              Sing van Skoollied

                                              Tafelgebed – Joan

                                              Ete – vanaf 19h00


                                            Musiek tot laataand.
   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30