Page 21 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 21

Suster de Loor – Verpleegster en Sieketrooster



















        Weer word daar staaltjies uit die verlede opgediep.

        Die leerders kry blootstelling en doen ervaring op oor ʼn wye spektrum.

        Mens kan nie anders as om trots te voel op die vooruitgan gnie.
        Die skool is selfonderhoudend.
        Groente word geplant, water word gebottel, stoetbeeste en varke is die skool se trots.
        Neute en advokadopere word geoes en verkoop.
        By die Merensky boog – “uit die oog van ʼn plasie” word ʼn laaste groepfoto geneem – met
        die berge in die agtergrond as stille getuie van ʼn wonderlike kuiertjie deur “Memory Lane”
        Ons toer word afgesluit deur Louis en Nicky wat vir elkeen‘n sambreel en ‘n botteltjie water
        (Merenskyse eie) gegee het.


        Ria Combrinck/Bester




























                                              Petrus J, Willie, Boet, Herklaas, Johan,
                                                Niekie, Elmarie, Ria, Hilary & Elize
   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26