Page 16 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 16

Wat ʼn belewenis. Oral hang foto’s teen die mure.  Sommige nuut ander weer baie jare oud
        –alles baie ordelik gesorteer.  By die kultuurafdeling is daarfoto’s van ons “eie”
        operette–  “ʼn Soen val uit die hemel.”
        So loop ons van een afdeling na die ander. Ons soek bekendes op die foto’s en is bly as ons
        iemand herken. Vertel vir ons gades van dié persone wat vir hulle heeltemal onbekend is.

        Hulle wandel saam en luister maar geduldig.























             Wie kan nog die “dreadfull times”  onthou!
                                                               Herklaas onthou al die mooi dinge van Merensky.

        Mens kan nie help om deur hartseer en weemoed oorval te word by die muur waar die
        verhaal van Meneer Ossie en Juffrou Santjie uitgebeeld word nie. Twee merkwaardige

        mense wat so ʼn invloed op soveel leerders se lewens gehad het – die omvang daarvan
        onbepaalbaar.


















             Mnr Boshoff, Ossie & Juf Santjie. Ons Hero’s        Koshuise vernoem na Juf Santjie & Mnr Ossie


















                            Mnr Mitchell                                  Skoolbaadjies deur die jare.
   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21