Page 13 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 13
Toe die wolke dreigend donker geword het, het die musiekmakers lapa toe verskuif en
daarna almal van ons.
Dit was duidelik dat groot reën aan die kom was.
Almal was nog nie eers behoorlik onder die lapa nie toe sous dit, ons dank die Heer
daarvoor.
Almal het toe daar onder die grasdak heerlik saamgekuier.
Toe die kos gereed was het ons heerlik saam geëet en verder gekuier tot laat!!
Ete-tafels in Lapa Smul-lekker Spitbraaivleis wat Hilary kan nie wag om die lekker
Koos en Spitbraaispan vir ons SA kos te eet nie.
voorgesit het!
Gert, Nellie, Hilary & Alminé
Willie, willie foto neem nie. Petro “pose” vir die foto Johan & Magda lyk reg vir
& Ria wil. Wickus eet maar. lekker kuier.
Estelle, Johan, Cecile & Billy
Henk, Veronica, (Petrus J. wat kyk het al klaar geëet. Elmarie, Henriette, Gideon, Tania,
of Gert genoeg kos het) saam met Klasie, Niekie en Tokkie smul
Iris &Renette
te lekker aan die kos.