Page 10 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 10

Soos ons ou klasmaats aangekom het, is daar gegroet en gekuier. !





















                                                                                     Petrus J & Marietta “smile”
                                                                                        te mooi vir Petrus F.
           Hilary staan op Aussie       Nellie, Alminé, Charles , Johan & Cecile
           aandag by Veronica &               luister aandagtig na Petrus.
                   Henk.














                                                                                       Henriette & Elmarie is
             Willie & Billy trek hul
                                             Elsie,  Hennie, Magda & Johan           bekommerd oor die reën
          boepies in om mooi te lyk.
                                          wag vir die ander om nader te skuif.            wat wil uitsak.



















                                                                                Charles & Alminé verwelkom
                                                                                      vir Cecile & Ellim.

        Petrus soek Henk se             Ellim is haastig verby Hennie,
        naamplaatjie, oë is nie meer    Cecile , Billy, Iris en Renette.
        so goed nie, Hilary klou aan    Hennie moet net byhou.
        haar lemonade.
   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15