Page 7 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 7

ANNATJIE VAN STADEN/WIDD (Gertruida AM)                          PAUL (SPJ) HORAK
        Geb: 5 Julie 1950          Oorlede: 22 Februarie 2014   Geb: 09 Oktober 1950          Oorlede: 23 Mei 2014
        “Annatjie studeer na matriek Onderwys - Huishoudkunde.   "Paul het in 1968 gematrikuleer by Merensky Hoërskool.
        Sy was baie lief vir diere en is later plaas toe waar sy met   Daarna is hy Weermag toe en het sy 2 jaar opleiding by 6 SAI
        Wild geboer het. Sy is op 40 getroud. Geen kinders gehad   ontvang.
        nie.  Hulle het op Carletonville gewoon. Haar man is in 2013   Na sy weermag opleiding het hy 'n admin pos bekleë Hy was
        oorlede. In Des 2013 het sy haar heup gebreek.      voor sy dood 'n instandhoudingvoorman.
        Tydens die vervangingsoperasie is sy met Kanker     Paul was getroud en het 3 kinders gehad.
        gediagnoseer.                                       Hy was uit en uit 'n gesinsman. Sy stokperdjie was houtwerk.
        Annatjie is Februarie 2014 oorlede”.                Paul sterf in sy slaap op 23 Mei 2014 aan 'n hartaanval".
        Inligting: Rika Raadt (Haar suster)                 Inligting: Paul se sus Meisie





















                   KARINA PRELLER/BOUWER                            FRIK (Frederick G) OPPERMAN
        Geb: 30 September 1950          Oorlede: 5 April 2014   Geb: 18 Maart 1951          Oorlede: 25 Maart 2017
        "Na skool werk Karina by die Spoorweë op Phalaborwa.    "Frik Opperman is gebore op 18 Maart 1951.
        Getroud in 1970.                                    Hy was in Dr Annecke het sy Hoërskool loopbaan op Merensky
         Johan en Karina in in Mei 1977 getroud en het 2 kinders   voltooi. Hy was getroud met Lenie. Twee kinders. Annalize en
        gehad. Haar stokperdjies was naaldwerk en betrokkenheid by  Frikkie. Twee kleinkinders, Elrick en Rion.  My pa het sy roeping
        die kerk en koor.  Sy het in Okt 1998 baie moeg begin word   gevind in die oprigting van Staalstrukture, geboue en pakhuise.
        en haar mobiliteit verloor. Sy is toe met MS(Multipile   Hy was ook baie lief vir sport en het hom in sy jonger dae besig
        Sclerosis) gediagnoseer.                            gehou met boksafrigting.  Hy het hom later ingeleef in fietsry.
        Hulle het baie rondgetrek agv Johan se werk. Hy het egter   Alles wat hy gedoen het het hy met oorgawe gedoen.
        besluit om self na Karina om te sien. Hulle het op   Ons sal my Pa altyd onthou vir sy opgeruimde, lewenslustige
        Bronkhorstspruit gewoon en baie gereis. In 2009 het Karina   geaardheid en sy liefde vir sy mense en sy werk."
        begin agteruit gaan. Sy is eers na 'n Hospice. Toe het Johan
        haar tuis versorg tot met haar dood in April 2014.   Dankie Annalize en  Iris Thornhill
        Inligting: Johan Bouwer (Haar Man)
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12