Page 3 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 3

“VAT 50” KLAS VAN 1968

                                           Voorwoord




        Hierdie Album word opgedra aan AL die 1968 Matrikulante van, die
        toe nog, Hoër Landbouskool Merensky.

        Ons Reünie naweek was 16 tot 18 Maart 2018 by ATKV Eiland.


        “Op ‘n dag besluit ons Groot Vader in die hemel om vir sy geliefde

        kinders ‘n present te gee.

        Hy kies ‘n paar met spesiale gawes en gee hulle opdrag om hard te
        begin werk.

        Vir ander bevel hy om finansieël te help en vir die res om op ‘n sekere
        tyd by die ATKV Eiland te wees.

        Hy werk in almal se harte sodat daar ‘n wonderlike gees van

        aanvaarding en liefde is.
        Toe staan Hy terug met ‘n glimlag en kyk hoe sy kinders dit met

        oorgawe geniet.
        Die present is so groot dat almal daarvan kon huistoe vat.

        Dit is ook so goed dat dit oorvloei na die wat nie daar kon wees

        nie.”Alminé









        Baie dankie vir Almal se wonderlike gesindheid en samewerking.

        Dit was werklik ‘n Geseënde Naweek.!


                                       Die Werksgroep. Renette, Petrus J, Ria, Billy,
                                         Nellie, Petrus F, Maryke - Gert loop rond
   1   2   3   4   5   6   7   8