Page 5 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 5
“Ons Plasies Maats wat nie meer
met ons is nie”
FREDDIE (Frederick) B0TES NIEKIE (Nicolaas) MORGENSTERN
Geb: 25 Julie 1948 Oorlede: 13 Jan 1992 Geb: 19 Oktober 1950 Oorlede: 10 Julie 2001
“Freddie is na matriek weermag toe. “Niekie Morgenstern is gebore op 19 Oktober 1950.
Hy was 'n Medic op Tempi. Na matriek kwalifiseer Niekie hom as 'n Werktuigkundige.
Daarna het hy by die Spoorweë begin werk waar hy later Hy tree in die huwelik met Rina Meyer.
Kantoorbestuurder was. Hulle het drie dogters, Bhuela, Sonja en Karien.
Hy is getroud met Anna Marie en hulle het twee seuns. Niekie sterf op 10 Julie 2001 aan 'n hartaanval.”
Nico en Andre. Inligting: Niekie se sus Hendrien en Elsie Espach
Op 34 jarige ouderdom sterf Freddie.
Anna Marie sê Freddie was 'n mens met die ongelooflikste
persoonlikheid, humorsin en uithouvermoeë.
Nooit gekla nie. “ Hy was enige van sy soort.”
Inligting: Anna Marie Botes. Jefferysbaai