Page 6 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 6
PHILLIP (Flippie) SPIES (PRO) RUSSEL DE LANGE
Geb: 1 Desember 1950 Oorlede: 12 Mei 2005 Geb: 12 November 1950 Oorlede: 21 Mei 2007
“Flippie was saam met van ons in Duiwelskloof “Na matriek doen Russel sy 9 maande weermagopleiding by
Laerskool. Sy pa was die Dorpsklerk. SAGD Voortrekkerhoogte. Daarna doen hy indiens opleiding by
Hy het twee ouer susters Phillipa en Hilda gehad. Dept. Landbou en kwalifiseer as 'n Groentesaad Inspekteur. Hy
Flippie was saam met ons in Merensky Hoërskool. was Produksiebestuurder en Voorligtingsbeampte vir
Sy woonadres was in Nylstroom. Starke Ayres tot kort voor sy dood. Hy is getroud met Rika
Hy het in Pretoria gewerk waar hy ook oorlede is op 12 Mei Kritzinger en hulle het drie dogters .Sy skaterlag was die hart
2005” Van enige geselskap. Sy passie was sy familie, diere en plante.”
Inligting: W in die W (fb) Inligting: Yolanda de Lange. (Suster) en W in die W (fb)
MARTHA (POPEYE) TOLMAY/WENTZEL CHARL NAUDÉ
Geb: 28 Junie 1950 Oorlede: 23 Maart 2010 Geb: 10 Januarie 1948 Oorlede: 30 September 2014
"My ma Martha Tolmay, of soos almal haar geken het as "Charl Naudé, 'n boorling van Lydenburg, het na sy
POPEYE is in Desember 1971 met my pa Gustav Wentzel skoolopleiding op Merensky sy diensplig by die Infanterie
getroud. Hulle het 4 kinders en 4 kleinkinders. In 1990 groet Eenheid in Pretoria voltooi.
hulle Limpopo vaarwel en trek Prieska (Noord Kaap) toe. Daarna het hy vir 20 jaar by Total op Lydenburg gewerk.
My ma was altyd 'n huisvrou wat geleef het vir haar kinders Toe het hy vir omtrent 10 jaar by Mc Caine gewerk.
en kleinkinders. Hy het daarna sy eie bou onderneming begin.
Sy was baie lief vir haar skool Merensky en het tot haar dood Charl was getroud en hulle het 2 kinders en 2 kleinkinders
nog die Skoollied geken”. gehad. Sy vrou is ook oorlede. Charl sterf op 30 September
Inligting: Liezel Olivier (Dogter) en Magda Kotze 2014 aan 'n hartaanval."
Inligting: Willem Pretoruis.