Page 11 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 11
Elsie & Renette roep vir Billy Nellie & Petrus is te bly
wat alweer stadig is. almal het veilig aangekom.
Gert is net so bly.
Later het Petrus Jacobs almal hartlik verwelkom en daarna het
Johan van Rooyen die tafelgebed gedoen.
Petrus J verwelkom almal.
Vrydagaand program:
Verwelkoming – Petrus Jacobs
Tafelgebed – Johan van Rooyen
Lekker informele Skaapbraai – 17h30
Kuier om die vuur tot laaaaat!