Page 8 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 8
ELIZE (Maria Elizabeth) STEYNBERG/MEIRING
PIETER (W) LABUSCHAGNE Geb: 10 April 1951 Oorlede: 02 Julie 2017
Geb: 9 Maart 1951 Oorlede: 29 April 2017 Elize begin haarskooljare op Gravelotte Laerskool en daarna
"Van ons het vir Pieter as Laerskoolmaat geken. Van ons het Merensky Hoërskool waarsy in 1968 matrikuleer. Sy tree in die
hom as Universiteitsmaat geken. Van ons het hom as
huwelik met Kas Meiring. Hulle het een seun Derick en 2
geneesheer in Duiwelskloof en elders geken. Maar...ons almal kleinseuns. Elize begin haar beroep by Foskor myn vir 3 jaar en
in die 1968 Merensky groep het hom geken Van st 6 tot daarna tree sy indiens by Phalaborwa Stadsraad tot en met
in matriek. haar aftrede in 2016.
Ons het saam mooi, sorgvrye dae op Merensky beleef. Pieter
Een jaar en 3 maande na haar aftrede is Elize oorlede aan 'n
was ‘n goeie mens. Altyd netjies en regop. Rigtingvaste mens
hartaanval. Kas beskryf haar as 'n steunpilaar, 'n wonderlike
en 'n ware vriend. Pieter se vrou Joey sê: "Ek weet nie waar vrou en ouma. Vir 'n beter lewensmaat kon hy nie vra nie.
om te begin nie. Hy was my ...my beste vriend, familie...my Hy sê Jesus Christus was die Stuurman en Leidsman in hulle
Geestelike mentor...en my Geliefde..." Baie sterkte Joey!. huwelik. Elize was ‘n hulpvaardige, gasvrye, nederige mens.
Inligting: Joey Labuschagne en Ester Coetsee/Roodt Inligting: Elsie Koekemoer (Niggie)
Wat ‘n Reis!
Die pad wat ek die afgelope paar maande, voor die reünie met die gades,
kinders, familie en vriende van ons oorlede Plasie vriende gestap het, en
nogsteeds stap,was net ‘n wonderlike ervaring.
Ek weet dat dit soms moeilik was ….
Baie dankie dat julle iets van ons oorlede maters met ons gedeel het.
Dit was vir my net ‘n groot voorreg.
Nellie de Jager