Page 14 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 14
Hennie, Elsie, Marlene en Willem Surette en Cecile (haar dogter) Boet & Mariaan eet ook te lekker
kyk nie eers vir die fotograaf nie kan nie glo wat hulle hoor nie. aan die kos wat voorgesit is.
so lekker is die kos.
Hennie, Ellim (altyd reg vir ‘n Hennie, Ellim, Joan, Elize, Douw Petrus J, Iris, Nellie, Renette,
foto), Joan, Elize en Douw aan – Hennie sit maar ver weg van Joan & Suret kuier lekker saam.
tafel. Joan af.
Marieta, Cecile, Hilary & Billy Die twee besonderse mense-
gesels dik stukke. Petrus & Jakkie wat soveel ingesit
het om die naweek vir ons baie
spesiaal te maak. Baie dankie julle
twee!
Die dak het plek-plek gelek, maar ons het maar net bietjie geskuif en verder gekuier.
Baie dankie vir almal wat ‘n rol gespeel het om die aand so ‘n
groot sukses te maak! Niemand sou sê dat die meeste van ons
mekaar vyftig jaar laas gesien het nie!!!
Hoe beskryf ‘n mens hierdie weersiens?
Die ontmoetings die middag/aand het die weggebaan van
samehorigheid, koinonia en herontdekking van vriende.
Dit was die begin van die sukses van ons” VAT 50”Naweek –
Petrus & Nellie doen die Wat ‘n ontmoeting en lekker reën die aand!
reënskoffel.