Page 59 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 59
Henk Osmers
Metgesel: Veronica
Geboortedatum: 04/11/1950
Woonagtig: Plaas Verdun,
Distrik Mopanie,
Musina, Limpopo
Tel: 015 297 0288
Selfoon: 087 550 0810
epos:vyselle@yahoo.com
Kinders: 2 Seun , 1 Dogter
Kleinkinders:
Tans: Boer.
Na Skool: 1969-1979 Werk vir die Dept van Waterwese.
Konstruksie, Betonwerke en Grondwerke.
Bou Tzaneendam, Crossdam en Middelletaba.
1979-1999 Boer in Letsitele met vrugte en groente.
1999 Koop ek ‘n plaas, Verdun, Noord van die Soutpansberg. (In die Musina distrik).
Boer met wild en lusern.
1977 Trou ek met Ria Rautenbach (Oud Merensky leerling 1967-1971)
Uit die huwelik is 2 seuns en ’n dogter gebore. 2013 Is my vrou oorlede.
2016 kom ek in kontak met ’n ou liefde van 1970/71 Veronica (Swart) Yselle en ons is
verloof.
Skoolherinneringe:
Kon nie wag om matriek te skryf nie!
Henk & Veronica