Page 62 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 62

Hilary Lane /


                                                                                     Payne
                                    Geboortedatum: 27/08/1951
                                    Woonagtig: Perth,
                                                        Western Australia
                                    Tel:             +61 089 387 1554
                                    Selfoon: +61 040 404 3450
                                    epos: uhealth@iinet.net.au
                                    Kinders: 1 Seun, 1 Dogter
                                    Kleinkinders: 2 Seuns, 1Dogter











        Tans: Nou ‘n Naturopathic Doctor (Bossie Dokter).
        Na Skool : Het Apteker geword.
        In Australia het ek verder gestudeer om ‘n “Naturopathic” Dokter te word, tans is ek besig
        om my eie produkte te maak wat ek dan op Facebook en eBay gaan bemark.



                                                   Onthou julle die ou Koshuis, dames? Wie van
                                                   julle het saam met my uit die venster geklim?
              Hilary saam ou Pêlle                 In die stil van die nag het ons gaan lemoene
                  Ria & Nellie
                                                   pluk! Die Rugby ouens sal nooit die jodium
                                                   tinktuur en watte vergeet nie. Ek het Sr De
                                                   Loor in die hospitaaltjie gehelp. Julle sal
                                                   onthou dat ek baie perd gery het. Kanon was ‘n

                                                   groot Percheron wat 2 of 3 van julle op sy rug
                                                   kon gesit het terwyl ek julle op die skoolpad
                                                   gelei het. Ek het baie na die plaas langsaan die

                                                   skool gegaan en perd daar gery, daar was
             Hilary altyd perd gery.               altyd koek en koeldrank vir my. Ek het
                                                   Merensky toe gegaan omdat ek ‘n Veearts wou
                                                   word. Dit het toe nie gebeur en nou weet ek
                                                   hoekom nie. Ek is met die helm gebore …… Dit
                                                   beteken dat ek mense moet genees.  Ek het ‘n
                                                   wonderlike tyd op Merensky gehad! Baie van
                                                   julle was net soos familie. Dit is fantasties dat
                                                   ons koshuis familie weer saam is.
   57   58   59   60   61   62   63   64   65   66   67