Page 55 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 55
Gideon van
Niekerk
Metgesel: Henriette
Geboorteatum: 27/05/1950
Woonagtig: Hoedspruit,
Limpopo
Selfoon: 060 411 7597
epos:shalom77@vodamail.co.za
Kinders: 1 Seun, 1 Dogter
Kleinkinders: 1 Seun, 1 Dogter
Tans: Boer.
Na Skool : 9 maande miltêreopleiding.
Toe na Kommando’s en later saam met my Pa geboer , tabak, groente en wild.
15 Jaar Professionele Jagter gewees.
Gideon & Henriette
Skoolherinneringe:
Onthou nog hoe ons lekker vrugte gaan steel het, koeie
gemelk het en die warm biesmelk gedrink het en die lekkerste
was ons kaalgat nag swemmery in die skoolswembad.
In st 8 het ek 2 verdiepings ver afgespring want die
matriekmeisies wou my vasdruk en soen.