Page 51 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 51
Elmarie van
Niekerk
Geboortedatum: 04/11/1951
Woonagtig: Hoedspruit,
Limpopo
Selfoon: 082 400 9702
epos: shalom77@vodamail.co.za
Tans: Afgetree
Na Skool: Kry Kode 14 bestuurslisensie op vragmotors – toe Bestuurder van
Vevoer Maatskappy.
Studeer Landbou Diploma. Werk as inspektrise by Melkraad.
Later Yskor trokbestuurder. Laaste Jare Opleidingsbestuurder.
Skoolherinneringe:
Elmarie “cheer” Maryke & Dolly Ek het ‘n klein varkie gaan haal wat verstoot
aan om nog laer te gaan!
was deur die Sog. Varkie warm gemaak in oond
+ versorg in die asbes koshuis... nogal as
“Prefek” . Dankie aan Juf Lettie Fourie + maats
vir die 3 periodes kookkunsklasse wat ingestaan
het vir my, dan hol ek stalle toe en speel met
die kallers en varkies.
Elmarie wys Maryke die
danspassies!

