Page 54 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 54
Gert du Preez
Metgesel: Dolly
Geboortedatum: 14/10/1950
Woonagtig: Letsitele
Limpopo
Hoofseun 1968
Tel:
Selfoon: 082 443 7890
epos: gpjdupreez46@gmail.com
Kinders: 3 Seuns, 2 Dogters
Kleinkinders: 1 Seun
Tans voltyds in “Ortopaedics” saam met Dr Mecias.
Na Skool: B.V.Sc. Onderstepoort Pretoria 1977, M.B.Ch.B. Pretoria 1979, Intern
by Lebowakgoma Hospitaal 1980. Verwerf Diploma in Publieke Gesondheid
Pretoria 1982-83. Mediese Offisier asook Kliniese Bestuurder by Letaba Hospitaal.
Daarna my eie private praktyk asook sessies by Letaba Hospitaal.
Skoolherinneringe:
Dolly & Gert Het die Rugby baie geniet en Mnr. Ossie se
kadetorkes. Die laataand kaalgatswemmery in
die skool se swembad was opwinding wat skrik
vir niks en ook Chico Ernst se litchis laatnagte
kussingslope vol gesteel.
Gert is nog moeg gedans
eers bietjie rus.
Gert & Dolly wys ons hoe word
die “Tango” gedoen?