Page 68 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 68

Lenie Pretorius


                                                                                                /
                                 Metgesel:  Theo
                                 Geboortedatum: 22 Junie                             van Eeden
                                 Woonagtig: Riebeek Wes
                                                     Weskaap
                                 Selfoon:  072 158 8280

                                 Tel:         022 461 2667
                                 epos:meerasoorwinnaars@gmail.com
                                 Kinders: 3
                                 Kleinkinders: 2












        Tans: Afgetree.
        Na Skool: Werk by Sensus en Statistiek (Staatsdiens) later by Volkskas in ‘n administratiewe pos.
        Behalwe die alledaagse dinge doen ek nou nie iets van belang nie.







                                                   Skoolherinneringe:

                                                   Die sport geleenthede en die besondere  atmosfeer
                                                   daarvan was elke jaar vir my ‘n hoogtepunt.

                                                   As ek vandag  lemoenbloeisels ruik, kan ek nie anders as

                                                   om aan Merensky en die heerlike koel aande te dink nie.

                                                   Die vrolikheid in die koshuisgange en die spesiale manier
                                                   waarop die kinders met mekaar gekommunikeer het, het

                                                   ‘n blywende indruk op my gemaak. Daarin het ek geleer
                                                   om waardering te hê vir elke persoon se unieke
                                                   persoonlikheid.
   63   64   65   66   67   68   69   70   71   72   73