Page 73 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 73

Nellie de Jager

                                                                                        /Coetsee

                                       Metgesel: Gert
                                       Geboortedatum: 25/07/1950
                                       Woonagtig: Pretoria,
                                                           Gauteng
                                       Selfoon: 082 853 0571
                                       Tel:  012 548 1506
                                       epos: dejagergert2@gmail.com
                                       Kinders: 3 Dogters
                                       Kleinkinders: 2 Seuns, 3 Dogters









        Tans: Afgetree.
        Na Skool:  Studeer ek aan NKP Senior Primêr.
        Ek spesialiseer in Spraak en Drama en Geografie.
        Gaan swot later verder deur OKVO, HOD Pre-Primêre Onderwys.
        Tussendeur maak ons 3 dogters  groot en hou vir 20+ jaar skool. Was vrou vir ‘n

        besige man en ma vir my drie dogters.

                Nellie & Gert                      Skoolherinneringe:
                                                   Vir my was my Laer en Hoërskooljare  van die lekkerste

                                                   tyd van in my grootword jare.  Die wonderlike

                                                   vriendskapbande wat gesmeë is, is tot vandag is baie
                                                   kosbaar en spesiaal. Vir ons busryers was dit heel
                                                   anders as vir die koshuis ouens. Die heerlike gesing in
                                                   die middae as ons huistoe ry het opgemaak vir die baie
                                                   vroeg opstaan om die bus te kry skooltoe. Die busry
                                                   het ook sy verhale. Male sonder tal kon die ou bus dit
                                                   nie maak tot by die skool of huis nie. Een middag het
                                                   Casper Laubuschagne en ek ‘n groot houttrok “gehike”
                                                   nadat die bus weereens gebreek het. Met Casper by
                                                   was ek bang vir niks. Heerlike sorgvrye dae!! Tannie
                                                   Bus was egter hoog ontsteld!!! Dankie Merensky!!











                                                                       Nellie en Gert kap dit uit!!!
   68   69   70   71   72   73   74   75   76   77   78