Page 78 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 78
Pieter
Furstenburg
Metgesel: Sandra
Geboortedatum: 25 Januarie 1951
Woonagtig: Port Elizabeth,
OosKaap
Selfoon: 072 701 9964
Tel:
epos :ptlfurstenburg@yahoo.co.uk
Kinders: 3 Seuns,
Kleinkinders: 4 Seuns, 1 Dogter
Tans: Afgetree met Gastehuis in PE.
Voor Aftrede Werkbeskrywing: HR Direkteur
Na Skool: Studeer aan UOFS en UNISA, 15 jaar in SA gewerk, 15 jaar in die midde Ooste
gewerk.
Nou afgetree met ‘n Gastehuis.
Speel nou net golf en swem gereeld.
Skoolherinneringe:
Sandra & Pieter Ons het gereeld weggeslip en gaan fliek in die
dorp. Eenkeer gevang langs die pad toe ons
staan en “hike” terug koshuis toe,
weggehardloop toe ek die Onnies sien en gly
toe op teerpad en val myself disnis. Partykeer
het ons petrol uit die skoolbus gesteel vir Ralph
Boemer se Volla. Die Onderhoof het my
ingeroep en gevra of ek weet wie die petrol so
steel. Paar keer was ek in Hoof se kantoor oor
my lang hare. Merensky was GREAT, love die
plaaslewe.!!