Page 75 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 75
Petrus
Fourie
Metgesel: Jakkie
Geboortedatum: 17/10/1950
Woonagtig: Roodepoort,
Gauteng
Selfoon: 082 601 8731
epos: psf@absamail.co.za
Kinders: 1 Seun, 2 Dogters
Kleinkinders: 1 Seun
Tans: Ek en Jakkie hou ons nou besig met ‘n klein biltong winkel.
Voor Aftrede Werkbeskrywing: Brigadier Generaal, BG Mediese Kommandement Gauteng,
Pretoria --- SANW /Suid Afrikaanse GeneeskundigeDiens.
Na Skool: Militêreloopbaan in die SANW, Studeer Na-ure aan TUKS voltooi 1978, daarna
alle bevorderings kursusse in Weermag en vanaf 1983-- 2 x Snr Bevel en Beheer Kursusse
vir 2 jaar. (SA Leër Bevel en Stafkursusse en Gesamentlike Stafkursus), was Bevelvoeder van
Mediese Kommandement Natal, Mediese Kommandement Witwatersrand en BG Mediese
Kommandement Gauteng). Verwerf Springbokkleure in Toutrek gedurende 1978,
Vanaf 2000 my eie besigheid in Mobiele Beroepsgesondheid, verkoop in 2015.
Weermag laat my toe om Suid-Afrika, Afrika en Oorsee te sien.
Jakkie & Petrus Skoolherinneringe:
Mnr Dikki breek my sleutelbeen - Onderwysers/martiek
rugby (nie meer seker van sy van se spelling nie). (Theo
Dicke)
Vrugte stoor/wegsteek in Taskamer–Onnies nooit
uitgevind nie.
Buffelsberg- Klim uit bus en loop saam tot bo
(rugby/atletiek).
Mnr Cameron, wat jou omtrent deur die muur geslaan
het met sy amper Krieketkolf.
Kol. SP Fourie Prof Mnr Ossie, met sy Bordpasser–Eina
Bevelvoerder word vereer
Petrus wys ons hoe om
daai lyf te gooi!