Page 80 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 80
Ria
Combrink /
Metgesel: Wickus
Geboortedatum: 15/03/1951 Bester
Woonagtig: Pretoria
Gauteng
Selfoon: 082 741 2096
epos: mare.maria51@gmail.com
Kinders: 1 Seun, 1 Dogter
Kleinkinders: 1 Seun , 3 Dogters
Wickus se kinders: 3 Seuns,
Kleinkinders: 3Seuns
Tans: Afgetree
Wekrsbeskrywing voor aftrede: Kontroleur by SAGIS.
Na skool by Koringraadgewerk as Senior Rekenmeester en daarna by SAGIS as
Kontroleur.
Skoolherinneringe:
Ria & Wickus Die Skooltoere na Johannesburg was ‘n groot
lekkerte. In St. 6 het ek te veel in Mnr. Lappies
se klas gepraat en hy het my in die asblik laat
staan, wat voor die klas was. Nodeloos om te sê
almal in die klas het dit geniet en ek ook totdat
die periode om was. Ek loop nie en moes bly
staan totdat die matrieks almal in die klas was
en natuurlik het hulle allerhande opmerkings
gemaak tot my groot verleentheid.
Gert – Ria jy mag nie jou
drankie met jou vinger roer
nie... Wickus kyk maar net toe.