Page 79 - Merensky Vat 50 Reunie Album
P. 79

Renette du Preez

                                                                                / Rohrbeck


                                 Geboortedatum: 13/04/51
                                 Woonagtig: Celtisdal,
                                                     Gauteng
                                 Selfoon: 083 766 8424
                                 epos: renettedu@gmail.com
                                 Kinders: 2 Seuns
                                 Kleinkinders: 1 Seun, 2 Dogters












        Tans: Afgetree en Eiendomsagent.
        Voor Aftrede Werkbeskrywing: Departementshoof  Tale – Laerskool Wierdapark
        Na skool: Het ek onderwys gaan swot.
        Daarna het ek 4 jaar skool gehou by Laerskool Valhalla en 39 jaar by Laerskool
        Wierdapark.

        Ek het ook ‘n leessentrum wat ek in die middae bedryf.
        Verder is ek ook ‘n gekwalifiseerde eiendomsagent by Keller Williams Centurion.

                                                   Skoolherinneringe:
          Renette probeer byhou by Nellie & Billy
                                                   Ek was maar een van die stilletjies wat nie veel
                                                   gedoen het nie. My man sou gesê het ek was ‘n
                                                   suurstof dief.
                                                   Al wat vir my baie duidelik uitstaan is die
                                                   pouses wat ek en Pieter Lappies (gekys daardie
                                                   jare) daardie  lang afdraande gestap het in die
                                                   pad en ons hele toekoms beplan het.
   74   75   76   77   78   79   80   81   82   83   84