Page 14 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 14

AKADEMIE




                          Rooikat-Wiskunde-Sentrum se suksesverhaal




       Ons Rooikat-Wiskunde-Sentrum  het reeds 150 leerlinge van Graad RR tot 7  en spel Wiskunde-sukses.  Die
       sukses spruit uit vroeg begin met syfervaardighede by ons Grondslagfase-maats en dan los stene vasslaan by ons
       senior-maats. Die Rooikat-Sentrum het die kwartaal ook twee van ons brawe Graad 3-Rooikat-manne vir die
       SAMF (South African Mathematics Foundation)  se Wiskunde-uitdaging vir Graad 4's (die uitdaging begin eers
       van graad 4 af) ingeskryf: Shiloh van der Linde en Kyle Smook. Beide dring deur na die 2de rondte van die
       uitdaging nadat Shiloh 75% en Kyle 80%  behaal het en asems weggeslaan het. Ons bars van trots oor die manne
       van ons wat reeds Wiskunde-maanspore trap in Graad 3. Ons hou duim vas vir die volgende rondte.






















                                 Kyk watter lekker dinge doen ons Wiskunde-Sentrum nóg:























                        Ons hou van Wiskunde en ons skrum gou  met die Wiskunde na die Rugby-proewe:



























      DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN
   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19