Page 25 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 25

ALGEMEEN



                                Ons is lekker Rooikatte!






















                                                                                  Lekker Rooikatte word graag
       Jy sien die Rooikatte duidelik van die maan af
               by die Bergfiets-skoleliga!            Hoofseun 2025, Ryan                    papnat!
                                                 Chapman! Lekker as 'n man sy
                                                   naam gedruk sien in goud!















            Groot swempret saam met dr. Dey.                                                CP-Trots





                                                       Hoofdogter 2025,
                                                       Miali van Staden.
                                                      RooiSkat in goud en
                                                          van goud!






     Dis hoe besige en betrokke Rooikatte die wat doen!                    Ons meneer Francois verjaar! So lyk 'n man
        Juf. Zilana laat haar nie maklik onderkry nie.                       wat geliefd is! Sy arms en hande is vol
                                                                                      Rooikat-vreugde!


















                                                                       Almal swem bietjie saam! Kyk mooi
                       Saam is ons sterker!                                  wie is reg vir inspring!



      DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN
   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30