Page 24 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 24

ALGEMEEN



                                Ons is lekker Rooikatte!



























                                                    Ons is trotse Rooikatte!
                                                                                       Ons kan maar altyd boontoe
                                                                                         ook kyk...daar is altyd die
                                                                                          mooiste prentjie vir elke
           Rooikatte staan helder uit op
                     blou!                                                                     geleentheid.






















                                                       Wees net lekker!
            As jou pa dan nou oral moet                                               'n Rooikat  raak wild op tartan!
               wees, gryp jy maar die
            broeksakke vas om by te bly!























                                                  Kop vol steke na 'n onderonsie met die   Dis hoe besige en betrokke
                     Ons is lekker!                    diskus...all in a day's work!       Rooikatte die wat doen!




      DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN
   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29