Page 20 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 20
AKADEMIE
Wees versigtig vir ChatGPT...
Die Departement van Onderwys versoek skole om in
vakbeleide in te werk dat ChatGPT nie deur
laerskoolleerlinge gebruik mag word nie. Die rede maak sin:
laerskoolleerlinge leer nog en is nie vaardig genoeg om die
bronmateriaal te takseer en te verwerk nie. ChatGPT is wel
vir ouers en personeel 'n gawe bron om as bronmateriaal so
bietjie rigting te kan aandui.
Selfs by die hoërskool se redenaarskompetisie is die gebruik
van ChatGPT vir onvoorbreide praatjies gehalt. Mnr. Chat is
soos mnr. Google...al te gaaf maar steeds moet 'n mensehand
met kundigheid die inligting verwerk en aanpas vir 'n
gegewe konteks. Waar ChatGPT wel baie gaaf is, is om
Wiskundesomme te verduidelik tydens die leerproses.
Groot Wetenskaplike ontdekkings begin klein-klein.
Wêreld-hardopleesdag
DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN