Page 23 - nuusbrief 1 2025.cdr
P. 23
ALGEMEEN
Ons is lekk Rooike!
Rooikatte maak plan, want as die reën jou heeldag op
die stoepe hou, dan speel ons maar so onder die
Tuna ontdek NW. sambreel!
Ons maak ons eie
narre in die groot
reën van Groot FM.
Tannie Mapule, ons
tannie-oppasser
van Brinant
verjaar! Sy hou ons
hele dag mooi
veilig! Ons is al te
lief vir haar!
Ons liewe
mammas
aan die werk
vir GROOT
Vinkel en koljander- die een RooiSkat FM!
is soos die ander.
Verloor is nie lekker nie, maar as jou
Die eerste keer op toer en jy moet self jou bed opmaak. Dis 'n
ernstige saak veral as jou mamma vir jou 'n paslaken saamstuur en skaakjuffrou jou so mooi moed inpraat, is 'n
jy moet homself oor die hoë bed se matras oortrek. Rooikat sommer in 'n kits weer 'n Rooimasjien.
DIS HÓÉ ONS DIE WÁT DOEN