Page 224 - Getroud met 'n Leuen
P. 224
NabasDieP VERLIEF OP ‘N LEUEN
Erkenning
Ek wil graag erkenning gee aan Santie Engels wat tydens 'n besige skedule, tyd gemaak het om deur
die skryfstukke te lees om seker te maak dat die boek darem sin maak. Ek is opreg dankbaar vir haar
tyd en kommentaar en opbouende kritiek
224
* Verwys asseblief na die Verkorte Woordelys agter.