Page 64 - IDC
P. 64

06| Rapport Loopbane / City Press Careers                                                                                                                                                                     19.11.2017




         Groot planne vir voorafbetaalmeters







         Caiphus Kgosana                       Vuso, ’n geoktrooieerde rekenmees-  bruarie sal nóg 17 nodig wees vir ver-  250 000 slimmeters aan die Zimbab-
                                             ter, het die Nyamezela Group, wat hul-  hoogde produksie. Dié werkers is elek-  wiese elektrisiteitsowerheid te verskaf.
         Teen 2020 moet elke huis in Suid-Afri-  le toespits op ingenieurswese, in 2009   triese ingenieurs wat aan universiteite   ’n Maklike kontrak was dit egter nie.
         ka elektrisiteit hê én toegerus wees met   begin. Hulle het veral                  van tegnologie en tegniese  Geen Suid-Afrikaanse finansiële in-
         voorafbetaalmeters.                 konsultasiewerk vir muni-                      kolleges in Gauteng gekwa-  stelling was bereid om ’n lening te gee
           Dít is die ambisieuse doelwit van   sipaliteite gedoen en dit is                 lifiseer het.             vir ’n saketransaksie met Zimbabwe
         Eskom en die departement van energie   waar Vuso besef het daar                      Dinge het egter nie mak-  nie. Die Infrastruktuurontwikkelings-
         met hul nasionale elektrifiseringspro-  is ’n gaping aan die ver-  ‘‘              lik begin nie. Vuso en haar  bank van Zimbabwe het tot hul redding
         gram.                               vaardigingskant omdat                          man, ’n voormalige inge-  gekom, maar met baie streng voor-
           “Ons sien enorme geleenthede in   die meeste ondernemings  Ons moet              nieur by Eskom, het ’n    waardes.
         munisipaliteite waar Eskom nie vooraf-  die volledige meters inge-  klante se krag   verband op hul huis uitge-  So moes hulle alle geld dadelik aan
         betaalmeters verskaf nie. Ons (Nyame-  voer het.                                   neem om die fabriek te fi-  die bank oorbetaal totdat die lening
         zela Metering) werk aan ’n finansie-  “Ons moet klante se    afsny wat nie         nansier. Ook moes hulle   heeltemal afbetaal was.             Matsotso  Vuso,  hoof  van  die  Nyamazela  Group,  moes  ’n  ekstra  verband  op  haar 
         ringsmodel om dié rade te nader,” sê   krag afsny wat nie daar-                    self opdok vir navorsing,   Volgens Vuso het dit enorme druk   huis  uitneem  om  haar  fabriek  te  begin  én  ’n  riskante  kontrak  in  Zimbabwe  aan­
         Matsotso Vuso, hoof van die Nyamazela  voor betaal het nie. Ons   daarvoor be-     die toerusting in die fa-  op hul kontantvloei geplaas, maar hulle  gryp  om  aan  die  gang  te  kom.
         Group.                              het ouditte gedoen en    taal het nie.         briek en die rou materiale  het waardevolle lesse geleer wat hulle
           Hulle is reeds in die proses om   plek-plek voorafbetaal-                        om die eerste meters aan-  kon toepas toe die tenders in Suid-Afri-  geld nodig gehad, en dit is waar die   sal ook nog die waarde hiervan insien.
         450 000 sulke meters aan Eskom te   meters geïnstalleer.                           mekaar te sit.            ka opkom.                           Nywerheidsontwikkelingskorporasie ’n   “As jy ’n gewone meter gebruik, wag
         verskaf. Die onderdele word in China   “Só het ons ’n belangstelling in die   Hulle het ook betaal vir die toetse   Hiervoor moes hulle egter hul kapa-  sleutelrol gespeel het.     daar ’n groot rekening aan die einde
         vervaardig, maar die meters word in   vervaardigingskant begin ontwikkel.”  wat Eskom op die meters moes doen.  siteit vergroot én waarborge vir die to-  Op die oomblik word hul voorafbe-  van die maand. Met ’n voorafbetaal-
         Robertville in die weste van Johannes-  Altesame 21 tegnici werk nou by die  Hul eerste groot deurbraak was in   tale waarde van die kontrak verskaf.  taalmeters in nuwe huise geïnstalleer,   meter kan jy jou gebruik binne jou be-
         burg aanmekaargesit.                fabriek in Robertville, maar teen Fe-  2012, toe hulle ’n kontrak gekry het om   Hulle het op een slag ’n groot klomp  maar Vuso glo baie ander verbruikers   groting bestuur,” sê sy.


         Vennote                                                                   Quereshini  Naidoo  sê                                                              Omring jou met


                                                                                   haar  sukses  in  die 
                                                                                   vennootskap  met 
                                                                                   Gerhard  Holtzhausen 
                                                                                   en  Hermann  Brummer                                                                die regte mense
                                                                                                                                                                       vir sakesukses
                                                                                   is  te  danke  aan  die 
         se pad                                                                    feit  dat  sy  geweier                                                              Christine Kennedy
                                                                                   het  om  nee  as  ’n  ant­
                                                                                   woord  te  aanvaar.




         is ‘slim,                                                                                                                                                     Dit is dikwels moeilik om jou eie
                                                                                                                                                                       onderneming aan die gang te
                                                                                                                                                                       kry. Berei sommer vroeg vir dié
                                                                                                                                                                       uitdagings voor:

                                                                                                                                                                       1. Moenie dink jy kan alles self 
                                                                                                                                                                       doen nie – soek vir jou ’n mentor.
                                                                                                                                                                       Mogau Seshoene is die meester-
         verenig’                                                                                                                                                      lui bruid). Dié onderneming is in
                                                                                                                                                                       brein agter The Lazy Makoti (die

                                                                                                                                                                       Mamelodi begin om jong bruide
                                                                                                                                                                       te leer hoe om tradisionele disse
                                                                                                                                                                       tuis te kook. Haar raad aan voor-
                                                                                                                                                                                                     wens  ’n  uitstekende  idee  vir  ’n 
                                                                                                                                                                       nemende entrepreneurs is om   Maak  baie  seker  jy  het  bene­
                                                                                                                                                                       hulp te vra. “Klop aan elke denk-  onderneming  ook  ’n  weldeur­
                                                                                                                                                                       bare deur. Niks gaan in jou skoot   dagte  en  volledige  sakeplan.
         Dié twee maatskappye se                                                                                                                                       beland nie en deur raad te vra,   die sakeontwikkelingsprogram
                                                                                                                                                                       kan jy onnodige foute vermy.”
         vaardighede vul mekaar aan                                                                                                                                    2. Moenie dit wat jy as “geringe   by die Gordon Institute of Busi-
                                                                                                                                                                                                     ness Science (Gibs), sê entrepre-
                                                                                                                                                                       besonderhede” beskou agterweë   neurs moet eksperimenteer. “As
                                                                                                                                                                       laat nie.                     jy jou risiko’s wil beperk en die
         Caiphus Kgosana                sluit om halt te roep met hul on-  Finansiering goedgekeur vir vroue-ondernemings            mer in vennootskap gegaan het.    Seshoene sê goeie maniere en   kanse verhoog om ’n lening of
                                        derneming, het hulle net een     WAARDE (MILJARD)                                 AANTAL       Sy sê haar sukses met die on-   om altyd betyds te wees maak ’n   beleggings te kry, moet jy jou sa-
                   ie verhaal van hoe die  moontlike koper in gedagte ge-  3,5                  Aantal                        50     derneming is bloot omdat sy ge-   groot verskil aan jou professio-  keplan deurtastend toets.
                   ingenieursonderne-   had: Hlakani.                                           Waarde                   3,2         weier het om nee as antwoord te   nele reputasie. Dit kan jou on-  “Ek sê altyd vir entrepreneurs
                   mings F&K Enginee-     Die transaksie om F&K Enginee-  3                                                   45     aanvaar.                          derneming maak of breek. “Jy   begin deur 20 gebraaide hoen-
                   ring en Hlakani Engi-  ring te bekom, is in Junie gefinali-                     2,6                        40       “Ek het 1 000 km per week van   moet ander mense se tyd res-  dervlerkies te verkoop en dan
         Dneering – elk ’n on-          seer en gefinansier deur die In-  2,5                                                 35     kragstasie na kragstasie afgelê op   pekteer. Moenie oordrewe belof-  1 000. Leen geld om die eksperi-
         derneming in eie reg – se paaie   dustrial Development Corporation                                                          soek na besigheid. Ek is nie ’n in-  tes maak nie. Wees eerder be-  ment te doen, want selfs al ver-
         gekruis het en wat uiteindelik   (IDC), wat nou ’n strategiese ven-  2                                               30     genieur nie. Ek weet van bemar-   skeie wanneer jy verwagtinge   loor jy aan die begin, leer jy be-
         daarop gevolg het, is voorwaar in-  noot in die uitgebreide maatskap-                                                25     king, administrasie, menslike     skep en verras dan kliënte met   langrike lesse. Leer uit jou foute
         spirerend.                     py is.                           1,5                                                  20     hulpbronne en kliëntbetrekkinge.   meer as wat hulle verwag het.”  en maak jou produk selfs beter.”
           F&K, ’n huishoudelike naam in  Al die partye sê dit was van                                        1,2                    Ek het net gefokus op wat ons
         die ingenieursbedryf in die Mid-  meet af aan ’n transaksie wat vir   1                                              15     wou doen, aan deure geklop en     3. Identifiseer jou swak punte en   5. Ontwikkel ’n behoorlike sake­
         delburg- en groter Mpuma-          almal sin gemaak het, want                                                        10     gesê: ‘Kyk, gee my net ’n kans.’  takel dit deur saam met iemand   plan om finansiering in die hande 
         langa-omgewing, het                   die vaardighede in die    0,5  0,3       0,3                                   5        “Ek moes aanhou vra, hulle uit-  te werk wat jou kan aanvul.  te kry.
         oor ’n tydperk van                      twee maatskappye vul    0                                                    0      put. Ek het gesê gee ons net iets   Sam Lin, stigter van die Sam   Deon Barnard van die Universi-
         29 jaar ’n reputasie   Geborg            mekaar perfek aan.                                                                 kleins sodat ons kan bewys ons    Star-skoenmaatskappy meen jy   teit van die Vrystaat se sakeskool
         opgebou vir goeie                           Hlakani is ’n spesi-    2013       2  014     2  015     2016       2017        kan die werk doen.”               moet weet wat jou sterk én swak   sê die grootste uitdaging vir
         werkmanskap en          deur              alis-sweisonderne-    Bron: IDC-jaarverslag 2017                        Grafika24    Naidoo, wat ’n aanbieder van ’n  punte is. “Kry iemand wat juis   klein ondernemings is om geld
         dienslewering.                            ming met kliënte                                                                  Sondagoggend-program op 702       dít goed doen waarin jy nie uit-  te kry. Daarom is dit noodsaaklik
           Hlakani is in      die IDC              soos Eskom, asook   110 werknemers wat die gesogte   twee van die maatskappy se uit-  was, gebruik die analogie van ’n   blink nie. As verkope of finan-  om ’n deeglike sakeplan te hê
         2009 deur die                            groot konstruksie-on-  Rooi Seël-kwalifikasie het. Dit be-  breidings gefinansier het.  video-opnemer om te verduidelik   sies nie jou forte is nie, kry ie-  wanneer jy aansoek doen om fi-
         voormalige media-                      dernemings en vervaar-  teken die werkers het behoorlike   “Volhoubare nywerheidsont-  hoe die vennote se individuele   mand bekwaam om dit vir jou te   nansiering. Die raamwerk vir
         persoonlikheid en nou                digers. Op sy beurt is F&K  opleiding om ook in uitdagende   wikkeling en werkskepping is kri-  sterk punte tot voordeel van die   doen,” sê hy.       sulke sakeplanne is op die web
         entrepreneur Quereshini          betrokke in vervaardiging en   omstandighede te werk.       ties belangrik vir ons. Die IDC se   onderneming werk.             “Met spanwerk kan jy ’n suk-  beskikbaar.
         Naidoo, en haar sakevennoot Ger-  masjinering en lewer ook dienste   “Ons kan volledige oplossings   betrokkenheid verseker dat ons   “As jy vir Hermann ’n video-op-  sesvolle onderneming bedryf.”  “Ons is ook nie almal reken-
         hard Holtzhausen begin.        op verskeie mynpersele. F&K het   vir onmiddellike gebruik bied.   kan voortgaan en in staat is om   nemer met ’n handleiding gee,                           meesters nie,” voeg Barnard by.
           Dit was nie maklik nie. F&K het  ook ’n reeks gesofistikeerde masji-  Ons doen alles van begin tot ein-  aan die streng vereistes van ons   maak hy die handleiding oop, sit    4. Weeg deurlopend jou sakeplan   “Daarom sal dit ’n entrepreneur
         aan Hlakani kantoorruimte gebied   nerie, waaronder een van net drie   de en hoef nie enige diens aan   nywerheidskliënte te voldoen.”  vyf uur lank en lees dit van hoek   op en hou aan om jou planne en   loon om saam met ’n professio-
         om hul nuwe onderneming van    groot Mimax-vergruisingsmasjiene   subkontrakteurs oor te laat nie.”   Die naam Hlakani is ’n slim sin-  tot kant deur en maak dit werk.  produkte te toets.  nele persoon te werk om ’n fi-
         die grond te kry. F&K wou nie   in die land.                    Volgens Naidoo was die IDC on-  speling op die woorde “hlakani-  “Gee vir Gerhard dieselfde vi-  Phumlani Nkontwana, hoof van   nansiële model te ontwikkel.”
         enige huurgeld van Hlakani hê    ’n Opgewonde Naidoo sê die re-  middellik geïnteresseerd in Hlaka-  phile” en “hlanganani”, wat die   deo-opnemer. Hy kyk na die
         nie, net ’n bydrae tot ’n welsyns-  sultaat van Hlakani se verkryging   ni se transaksie om F&K oor te   Zoeloe-woorde is vir onderskeide-  handleiding, gooi dit weg, haal
         organisasie van Frans Stapelberg,    van F&K Engineering is ’n formi-  koop omdat dit betrokke is in een   lik “slim” en “verenig”.  die hele ding uitmekaar en maak   vir jou middagete. Kom wys my   stuur ’n e­pos na callcentre@idc.
         F&K-stigter, se keuse. Sedertdien   dabele maatskappy wat gegroei   van die bedrywe waarop die IDC   Naidoo erken sy het bitter min  dit steeds werk.      hoe die hele ding werk.’       co.za of besoek www.idc.co.za. 
         het die jong onderneming so vin-  van net minder as 100 werkne-  fokus. Boonop het die IDC reeds   van ingenieurswese en die inge-  “En ek: Ek bekyk die masjien,  “Dit is hoe ons is en hoe ons   Belangstellendes kan ook by die 
         nig gegroei dat toe Stapelberg en   mers tot die huidige 390.  ’n goeie verhouding met Hlakani   nieursbedryf geweet toe sy,   bekyk die handleiding, tel die te-  bymekaar pas.”         hoofkantoor by Fredmanrylaan 19 
         sy sakevennoot, Kevin Thring, be-  Onder die huidige werkmag is  gehad nadat die korporasie reeds   Holtzhausen en Hermann Brum-  lefoon op en sê: ‘Skattie, ek koop   ) Bel die IDC by 0860 693 888,   in Sandton aanklop.
   59   60   61   62   63   64   65   66   67   68