Page 65 - IDC
P. 65
6 Sake Rapport 1 Oktober 2017
Pomp Slim planne
met water
nodig vir
bespaar groei, werk
Lizeka Matshekga
Water hou ekonomieë oor die wêreld
myne so geen uitsondering nie. Al ons sleutel-
heen aan die gang, en Suid-Afrika is
sektore is afhanklik van ’n betroubare
watertoevoer.
Met residensiële gebiede wat uit-
brei en nuwe ondernemings wat be-
gin, raak die vraag na water al hoe
groter. Daarom word beleggings in
miljoene waterinfrastruktuur al hoe belangri-
ker.
Die meeste water wat in die ver-
vaardigingsbedryf in Gauteng gebruik
word, kom van Lesotho. Dié water
kom van ver en noop ons om in infra-
struktuur te belê wat water in groot
maat help vervoer, berg en bewaar.
’n Spesiale slikpomp wat nie verweer tore vir ekonomiese groei, om werk
Ons myne en landbou is sleutelsek-
nie, help om ’n enorme hoeveelheid te skep en transformasie te vermag.
Dit is noodsaaklik dat entrepreneurs
water én energie in die mynboubedryf uit dié sektore wat by die Industrial
Development Corporation (IDC) om
te bespaar, skryf Sabelo Ndlangisa. hulp kom aanklop, die nodige toe-
stemming soos waterlisensies moet
verkry.
Maar die IDC be-
sef dat dit ’n
n ’n wêreld waar klimaatsveran- groot uitda-
dering druk op water as hulp- ging is vir
bron plaas, kan innoverings entrepe-
wat maatskappye help om neurs om
Iwater te bespaar ’n belang- innoveren-
rike ekonomiese impak hê. Geborg de maniere
Dít was die gedagtes van die te vind om
ingenieur en uitvinder Richard deur water te spaar
Wood toe hy ’n paar jaar gelede en om ’n stand-
na ’n anti-slytasie-slikpomp be- die IDC vastige wa- Lizeka Matshekga
gin kyk het wat water én energie Delta Zero Corporation se slikpomp wat op myne gebruik word, verweer nie en dit help om water en energie te bespaar. tertoevoer
sou bespaar. te skep.
Wood is reeds die afgelope nege stande draagliker te maak. Daar is groot geleenthede vir groei
jaar besig met die ontwikkeling van dié Die energie van die water wat na be- in die mynboubedryf, maar die eise
nuwe produk, wat reeds in die mynbe- nede gelei is, is toe gebruik om vuil wa- waaraan nuwe ondernemings moet
dryf gebruik word om slik uit te pomp. ter van onder in die myn uit te pomp voldoen vir byvoorbeeld waterper-
Die Johannesburgse maatskappy Del- om die ondergrondse werksomgewing mitte, maak dit baie moeilik vir nuwe
ta Zero Corporation, wat die slikpomp bevat. Om dié goud te onttrek, word droog te hou. entrepreneurs om geleenthede aan te
ontwikkel en bemark, het nou ’n oor- die rots vergruis tot klein deeltjies. Dit is dié metode wat Wood se slik- gryp.
eenkoms met die Industrial Develop- “Die deeltjies moet so klein wees dat pomp gestalte laat kry het en wat met- Diegene in die landbousektor kom
ment Corporation (IDC), wat die verde- enige goud in die rots sigbaar is. Die tertyd aangepas is. voor soortgelyke uitdagings te staan.
re ontwikkeling help finansier. goud word dan opgelos deur sianied te Moffat sê die IDC was gretig om die Sowat 60% van die beskikbare vars
Alastair Moffat, nie-uitvoerende gebruik, en dan verwyder. Jy kan jou projek te finansier omdat dit omge- water in Suid-Afrika word tans vir
voorsitter van Delta Zero Corporation, voorstel van hoeveel uitskotrots jy ont- wingsvriendelik is en ’n groot persenta- landbou gebruik. Ons moet ’n balans
sê die projek kos tot dusver sowat slae moet raak as jy net 5 gram uit ’n sie van die komponente van Suid-Afri- handhaaf wanneer dit kom by die wa-
R60 miljoen. Die IDC finansier tussen ton rots verwyder het.” kaanse verskaffers kom. terbronne vir almal van ons.
15% en 20% daarvan. Dit wat oorbly ná die uitskotproses Die uitvoerpotensiaal na veral Afrika- Daarom is die Delta Zero Corpora-
Meer geld sal nodig wees soos die om die goud uit die erts te onttrek, lande waar mynboubedrywighede tion se patent om water te help be-
pomp wyer beskikbaar word en daar- word in uitskotdamme gestort, verdui- steeds staatmaak op dieselkragopwek- waar prysenswaardig. Hul gepaten-
voor wil Delta Zero geld by finansiële delik Moffat. kers om elektrisiteit te verskaf, is groot. teerde tegnologie is plaaslik ontwik-
instellings leen. Dié slik is dus gewoonlik ’n stroom “Ons het myne in Mali, Ghana en kel en 80% van die komponente
Volgens Moffat is die slikpomp uniek water met klein rotsdeeltjies wat daar- Tanzanië besoek waar daar nie ’n elek- word hier gemaak. Dit verlaag pro-
vergeleke met ander soortgelyke pro- in dryf. trisiteitsnetwerk is nie. Hulle wek hul duksiekoste by mynbou.
dukte in die mark. Die slikpompe wat Hy vergelyk die slik met iets soos eie elektrisiteit ten duurste op. Dit is Die Gautenger Paseka Lesolang se
in die algemeen in die mynbedryf ge- vloeibare skuurpapier wat baie vinnig hiér waar ons hulle baie kan bespaar.” Water Hygiene Convenience (WHC)
bruik word, het ’n doeltreffendheid staalpype in konvensionele pompe ver- Benewens die moontlikhede in Afri- maak ’n unieke produk om die water-
van 40% tot 50% en is geneig om vin- weer. Daar word dikwels na slikpompe ka, kyk Delta Zero ook na myne in Ka- toevloei in toiletbakke te reguleer. Die
nig te verweer. as selfvernietigende masjiene verwys. nada en Suid-Amerika. Leak-Less Valve keer dat water verby
In teenstelling hiermee is Delta Zero Daarenteen dra die Delta Zero-stelsel Die motivering om water as ’n skaars hulpbron te bespaar het Richard Wood aan Die sakemodel behels dat Delta Zero ’n vasgestelde vlak in die toiletbak
se slikpomp 80% doeltreffend en be- energie van die skoon water na die slik gespoor om ’n slikpomp te ontwikkel wat nie verweer nie en wat water en ener die slikpompe namens die kliënte be- vloei en verhoed verliese weens lek-
spaar sowat 30% van die elektrisiteit oor sonder dat die skoon water met die gie bespaar. dryf wat dan ’n tarief betaal. Daar is kasies.
wat nodig is om slik uit te pomp, sê slik in kontak kom. Omdat daar nie sly- dus geen kapitaalbesteding vir die Dié produkte wys net hoe wyd die
Moffat, ’n ingenieur wat onder meer in ting is nie, is dit langer doeltreffend en ’n Studie by een van sy kliënte in die die idee vir so ’n slikpomp vorendag kliënt nie. moontlike oplossings is waarmee ons
die bedryf van swaar toerusting en ou- spaar water. Dié pompe het ’n leeftyd Vrystaat het gewys die maatskappy kan gekom toe hy aan ’n ondergrondse ver- “Die term ontwrigtende tegnologie is ons ekonomie kan help groei.
tomatisasie gewerk het. van 20 jaar. oor die volgende tien jaar sowat koelingstelsel vir ’n mynmaatskappy hier op ons van toepassing. Daar is toe- ) Matshekga is hoof van agriverwer
Slikpompe maak ’n belangrike deel Delta Zero is reeds agt maande aan R30 milljoen per jaar aan energie- en gewerk het. passings vir minstens 2 000 van ons king en nuwe industrieë by die IDC.
van mynbedrywighede uit. “Wanneer die gang en het pompstelsels geïnstal- waterkoste bespaar. Deur swaartekrag te gebruik, het die pompe net in Suid-Afrika. Inderdaad ) Bel die IDC by 0860 693 888 of
ertsdraende rots ondergronds uitgehaal leer by myne aan die Wes-Rand en in Wood, ’n man met ’n paar uitvin- stelsel yskoue water ondergronds ge- ontwrigtende tegnologie in die bedryf,” stuur epos met ’n navraag na
word, kan dit 5 gram goud per ton rots Rustenburg. dings agter sy naam, het destyds met stuur om die ondergrondse werkstoe- sê Moffat. callcentre@idc.co.za.
Groot plan vat pos terwyl middels aan uitvinders en innoveerders
om hul patente te ontwikkel.
“Ek was drie maande daar voordat ek
uitgevind het daar is ook so ’n fasiliteit
hy op sy ouma se bank lê Rankuwa is. Daar het ek die demonstra-
in Soshanguve, wat veel nader aan Ga-
sie-model voltooi. Hulle het my toegelaat
om in die fabriek te slaap, solank ek net
die volgende dag vir hulle sou oopsluit,”
vertel hy.
Met dié demonstrasie-model het hy
Sabelo Ndlangisa le niks gewys het wat van ingenieurs- vir kompetisies ingeskryf en finansiering
Dit was ’n luilekker middag vir Paseka waarde was nie.” gekry om die produk te verfyn.
Selfs staatsinstellings het hom van
Sy eerste groot toekenning was in
Lesolang by sy ouma se huis in Ga-Ran- ‘‘ bakboord na stuurboord gestuur – al 2010 van die Maker Faire Africa in Ke-
kuwa, noord van Pretoria. kon die uitvinding die staat miljarde elke nia, vir die mees innoverende omge-
Hy het lê en ontspan, en al wat gehin- Ek het ook be- jaar bespaar. Suid-Afrika verloor jaarliks wingsprojek. Verteenwoordigers van die
der het, was die sisgeluid van die toilet- R7,2 miljard weens water wat iewers uit Universiteit van Colorado se Unreason-
water wat aanhoudend vloei. sef pleks van die stelsel lek, sê hy. able Institute het sy werk raakgesien.
Hy het die kraan wat water na die toi- kla, moes ék ’n Maar daar wás mense wat geïnteres- Dié instituut ondersteun beginneronder-
let voer gaan toedraai, maar toe begin seerd was: die Industrial Development nemings wat meer as ’n miljoen mense
wonder hoe hy die probleem kon oplos oplossing vind. Corporation (IDC) en nog ’n belegger. kan bevoordeel. Ná ’n streng keurings-
sonder om ’n loodgieter daarvoor te be- Vandag vervaardig WHC die kleppe in proses is hy in 2012 as een van 25 wê-
taal. Johannesburg, Tshwane en Sasolburg. reldwye innoveerders gekies om meer te
Lesolang het besef sy ouma was een Dit is in 2015 in 865 wooneenhede in leer by die instituut.
van talle wat nie kon bekostig om lek- Tshwane getoets, later in Johannesburg Nog toekennings het gevolg waaron-
kende toilette te laat herstel nie. Gevolg- enige lekplekke monitor. Die meganisme geïnstalleer en binnekort volg nog der die SAB Foundation se Social Inno-
lik was hul munisipale rekening baie voorkom dat die toiletbak met water op- 100 000 eenhede in die Nkangala-distrik vation Entrepreneurship Award en die
hoog. “Ek het gewonder wat die impak vul as dit leeggeloop het. Ingeval van ’n in Mpumalanga. Junior Chamber se International’s Crea-
van die lekkende water op die gemeen- lekkende toilet, gaan daar dus net een ’n Groot internasionale kleinhande- tive Young Entrepreneur in Taiwan.
skap, die stad en die provinsie is. Ek het toiletbak se water verlore. laar wil nou ook die kleppe in sy Suid- By ’n toekenningsgeleentheid in 2014
ook besef pleks van kla, moes ék ’n op- Lesolang sê as hy terugkyk, is hy ver- Afrikaanse winkels aanhou sodat ver- in Kaapstad het Lesolang dr. Irfaan Kho-
lossing vind.” baas dat hy ’n ruwe skets van die mega- bruikers dit regstreeks kan koop. ta van die IDC se afdeling vir waagkapi-
Dit was tien jaar gelede en die begin nisme en werking daarvan kon maak, Lesolang se eerste deurbraak was met taal ontmoet. Die volgende jaar het die
van ’n lang pad na die Leak-Less Valve want hoewel hy ’n tegniese vak op skool ’n radio-onderhoud in 2007. Hy is oorval IDC ’n aandeel in sy maatskappy ge-
en sy maatskappy, Water Hygiene Con- gehad het, was sy naskoolse opleiding in met oproepe van verbruikers wat die koop. “Vanjaar het die IDC nog ’n nou-
venience (WHC), wat dit vervaardig. ’n handelsrigting. Leak-Less Valve wou koop, al was dit toe lettendheidstudie gedoen en my tien
Lesolang was net 19 jaar oud toe hy “Baie toiletvervaardigers wou nie eens nog net ’n idee. ’n Inbeller het hom na Die spesiale klep wat Paseka Lesolang ontwikkel het, help nie net om water te keer meer geld gegee as die eerste keer!
navorsing begin doen het oor lekkende my oplossing oorweeg nie. Hulle het ge- ’n patente-spesialis verwys wat hom ge- bespaar nie, maar het ook ’n klomp werkgeleenthede tot gevolg. Ek glo ek het tussen toe en nou iets reg
toiletbakke. Só het hy vasgestel tot sê toilette is soos motors: dit gaan met- help het om sy aanvanklike patent gratis gedoen,” lag hy.
700 liter water kan per dag verlore gaan tertyd agteruit en sal eindelik lek. te registreer. Hy moes egter die produk Uit nood het hy afvalmateriaal gebruik Innovation Hub verwys het. Van daar is Tot dusver het WHC 26 werkgeleent-
weens ’n lekkende toiletbak. “Hulle het gesê dit is nie ’n geval van ontwikkel om die intellektuele eien- om ’n prototipe te maak waarmee hy hy na die FabLab in Pretoria gestuur. Dié hede geskep, nog 70 poste sal in die vol-
Sy klep is ’n meganisme wat die wa- óf ’n toilet gaan lek nie, maar eerder domsreg te bekom, maar het nie die no- uiteindelik na die Suid-Afrikaanse Buro laboratorium verskaf materiaal, reke- gende drie maande volg, en dan nog 150
tervloei in die toiletbak beheer en ook wanneer. Ek moes selfs hoor dat ek hul- dige R500 000 daarvoor gehad nie. vir Standaarde (SABS) is, wat hom na die naarontwerpprogramme en ander hulp- met die Nkangala-projek.