Page 62 - IDC
P. 62
23 Julie 2017 Rapport Sake 5
Volhoubare oplossings gesoek
Lizeka Matshekga Lizeka Matshekga harde manier leer – Wes-Kapenaars krisis in die gesig staar. Maar ons durf nie moedeloos raak
hoof van die In word nou 87 liter elk per dag toegelaat Dit is vanweë die groeiende bevol- nie. Dié scenario moet verbruikers en
dustrial Develop Die land is midde-in ’n waterkrisis. vir persoonlike gebruik. king en al hoe meer huishoudings wat ondernemings noop om hul houding te
ment Corporation ’n Mens sou verwag dat Suid-Afrika- Om dit in perspektief te stel: Oor die moderne geriewe soos ’n spoeltoilet verander.
(IDC) se afdeling ners lankal reeds hul houding sou ver- afgelope jaar het Wes-Kapenaars 243 het. Die regulatoriese omgewing moet
vir agriverwer ander te midde van die gereelde waar- miljoen kubieke meter gebruik en die Toegang tot genoeg vars water raak verander, maar daar is geleenthede
king, nywerheids skuwings van kenners oor die ramp provinsie het nou net meer as 160 mil- ook ’n al hoe groter uitdaging in die binne bestaande wetgewing rondom
infrastruktuur en waarop ons afstuur – maar ons het nie. joen m 3 bruikbare water oor. Dit bete- land se ekonomiese hartland, Gauteng. water- en omgewingskwessies.
nuwe nywerhede, Anders as elektrisiteit, waarvan die ken daar is 83 miljoen m 3 te min water Die provinsie het ’n enorme bevol- Beleid soos koolstofbelasting dwing
wil entrepreneurs opwekking en verskaffing duur hulp- om die provinsie deur te sien tot die king wat by nywerhede werk wat baie die private sektor om vindingryk te
aanmoedig om bronne verg, word water gesien as ’n volgende reënseisoen. water benodig. Dit terwyl die provinsie wees in beleggings in infrastruktuur én
ondernemings te gratis hulpbron wat ons uit riviere, die Die Wes-Kaap sal vir drie jaar ná me- in baie min van sy eie varswaterbe- om water te spaar. Wetgewing wat om-
vestig wat volhou see en boorgate kan kry. Gratis reën- kaar stabiele reënval nodig hê om ten hoeftes kan voorsien – die oorgrote gewingsbewaring bevorder, skep ’n
bare waterbronne water is in talle mense se gedagtes die volle van die droogte te herstel. meerderheid water in Gauteng kom gunstige klimaat vir die ontwikkeling
bevorder. | FOTO: grootste bron hiervan. In plekke soos Gugulethu, Langa en van die Malutiberge in Lesotho. van nuwe nywerhede en tegnologie.
ELIZABETH SEJAKE Mense sien gratis water as ’n basiese Khayelitsha loop jarelange verbeterings Verdere uitdagings soos verouderde Bowenal wil ek aanvoer dat planne
reg. Hoekom moet verbruikers betaal in dienslewering met watervoorsiening infrastruktuur en die wye voorkoms om ’n nasionale waterkrisis af te weer,
vir ’n hulpbron wat in wese ’n basiese die gevaar om nou omgekeer te word van suurmynwater beteken die meeste ’n groot geleentheid bied vir entrepre-
reg is? Dit is die houding van Suid-Afri- deur hoër tariewe en drastiese rant- water in Gauteng is ook erg besoedel. neurs om waterverwante onderne-
kaanse waterverbruikers. soenering. Groot beleggings in die land se wa- mings van wêreldgehalte te vestig.
Tog begin dit stadig verander weens Die huidige krisis is grootliks beperk tersekuriteit raak ’n enorme uitdaging ) Matshekga is die Industrial Develop
die ernstige droogte waarin die Wes- tot die Wes-Kaap, maar die stygende en dié probleme word ook ervaar in ment Corporation (IDC) se afdelings
Kaap vasgevang is. vraag na water beteken ons myndorpe in Mpumalanga, Lim- hoof vir agriverwerking, nywerheidsin
Dis net jammer mense moes op die kan later ’n nasionale popo en Noordwes. frastruktuur en nuwe nywerhede.
Geborg
deur
die IDC
Private
Om te woeker met sektor
begin
Water inklim
Die watersektor in Suid-Afrika
bied al hoe meer geleenthede
vir beleggers, veral as ’n mens
in ag neem dat die land teen
2030 jaarliks tot 63 miljard ku-
bieke meter water nodig sal hê.
Op die oomblik het ons net
Droogte en skaarste skep vir slim 38 miljard kubieke meter be-
skikbaar, sê dr. Anthony Tur-
ton, plaaslike waterkenner.
Suid-Afrika bevind hom in
entrepreneurs sakegeleenthede die ergste droogte in mense-
heugenis en ons huidige water-
infrastruktuur se onderhoud-
werk sal sowat R700 miljard
Gayle Edmunds jaar 31 projekte met sowat R15,9 mil- loop as ’n vasgestelde vlak nie. kos.
490 mm jard help finansier as deel van die de- 37% Matshekga stel dit onomwonde dat Boonop kan regeringsinstel-
ater is lewe. Boonop partement van minerale en energie die IDC enige planne wat ons water- lings weens die land se krediet-
kan dit ekonomiese se program vir onafhanklike ontwik- verbruik kan verbeter baie gunstig sal afgraderings toenemend sukkel
groei aanwakker of per jaar is die gemiddelde kelaars van herwinbare energie van water in stedelike oorweeg. om kapitaal te kry deur effekte
erg belemmer. jaarlikse reënval in (REIPP). gebiede gaan verlore weens Die IDC werk ook aan planne om te verkoop en daardeur groot
W Watervoorsiening Suid-Afrika – sowat 50% van ’n Nasionale waterkrisis sal ’n enor- lekkasies en diefstal. ondernemings wat baie water gebruik projekte te finansier.
staan kern tot die verdere industriali- die wêreldgemiddeld. me impak hê op talle sektore in die saam met ondernemings te laat werk Dit alles skep groot geleent-
sering van die Suid-Afrikaanse ekono- ekonomie, maar die land kan ook wat planne beraam om waterbronne hede vir die private sektor om
mie en daarom beskou die Industrial waardevolle lesse hieruit leer. meer volhoubaar aan te wend. betrokke te raak by die ontwik-
Development Corporation (IDC) die “Ons moet ondernemings oortuig 2 750 l Matshekga verduidelik dat ’n groot keling van waterinfrastruktuur.
ontwikkeling en rehabilitasie van 60% om doeltreffende beleid en program- infrastruktuurprojek dikwels nie net Voorts begin sleutelbesluit-
waterverwante infrastruktuur as ’n me oor water in te stel,” sê Matshek- baie kapitaal vereis nie, maar dat die nemers in ondernemings besef
prioriteit. ga. “Kyk byvoorbeeld watter geleent- water is nodig om een blok betrokke beleggers dikwels eers ná dat toegang tot genoeg skoon
Lizeka Matshekga, afdelingshoof vir van Suid-Afrika se water hede herwinning vir entrepreneurs botter (500 g) te produseer. tien tot 15 jaar opbrengste begin kry. water nie langer ’n gegewe is
agri-verwerking, nywerheidsinfra- word gebruik vir landbou. bied wanneer dit kom by suur myn- Om meer mense te kry om te mid- en dat die regering dit nie
struktuur en nuwe nywerhede, sê die water.” de van sulke struikelblokke die be- noodwendig onbepaald en teen
IDC het besef hulle moet onderne- Die IDC het verskeie geleenthede dryf te betree, werk die IDC aan fi- bekostigbare pryse gaan ver-
mings noop om anders oor water as uitgewys vir entrepreneurs wat be- 1 900 l nansieringstrukture vir alle fases van skaf nie.
hulpbron te dink. 18% trokke wil raak by water- en sanitasie- so ’n projek. So is daar voordele in Dit maak sakelui meer be-
“ ’n Mens beskou water as ’n na- dienste. Projekte in die agri-verwer- water is nodig om een bief- die ingenieursbeplanning-, aankoop- reidwillig om nuwe benade-
tuurlike hulpbron, ’n geskenk van kingsektor word tans as proeflopies stuk te produseer. en boufase beskikbaar. Dieselfde geld rings te oorweeg.
God. Tog moet ons alles in ons ver- om waterbronne in stand gebruik om mense by sulke projekte die latere bedryfs- en instandhou- Een so ’n voorbeeld is ’n
moë doen om water op te vang en te hou. betrokke te kry. dingsfase. langtermyn-ooreenkoms tussen
om bestaande hulpbronne behoorlik “Ons vra diegene wat betrokke is Op dié manier is ondernemings se Durban South Sewage Works
te benut.” by dié sektor om die IDC te nader so- 255 l kapitaal nie langer as ’n dekade vas- (DSSW) in Amanzimtoti en ’n
Dit is ’n enorme taak om ook ver- dat ons kan help om verouderde in- gevang nie. plaaslike papiervervaardiger en
bruikers se houding jeens water te 11,5% frastruktuur te vervang. Die IDC wil ook help om die priva- ’n plaaslike olieraffinadery.
verander. “Meer as 60% van water in Suid- water is nodig vir een glas te sektor te betrek by planne om uit- Hulle koop behandelde riool-
“Watervoorsiening en stabiele in- Afrika word gebruik vir landbou, melk. dagings die hoof te bied wat onsekere water by DSSW aan teen ’n laer
frastruktuur is ’n katalisator vir ny- vir huishoudings. waaronder besproeiing. As die stel- watertoevoer bring. tarief as wat drinkwater (wat
werheidsontwikkeling,” sê Matshek- sels te oud is, word verskriklik baie Die beskikbaarheid van water is in veel meer en duurder behande-
ga. Minstens drie van die IDC se water gemors.” die Grondwet verskans as ’n basiese ling verg) sou kos. Dié behan-
fokusnywerhede – agri-verwerking, Die volumes water wat landbou no- 4% mensereg vir alle Suid-Afrikaners. Die delde rioolwater is vroeër in
basiese metale en mynbou, asook ba- dig het, is enorm. So verg dit 1 222 li- private sektor kan die regering help die see gestort.
siese en spesialischemikalieë – is ui- 10,5% ter water om ’n kilogram mielies te om dié mandaat te vervul. Turton meen ook die myn-
ters afhanklik van betroubare water- verbou, 4 325 liter vir ’n kilogram van ons waterbronne Tot op hede het daar nog nie so- bousektor, en veral steenkool-
voorsiening. vir mynbou en industrieë. hoender – en om ’n katoenhemp te word gebruik deur veel ondernemings in die waterbe- myne, kan “vervaardigers eer-
“Dit maak nie saak hoe goed ’n sa- maak het jy 2 495 liter water nodig, indringerplante. dryf by die IDC kom aanklop soos der as besoedelaars” van water
keplan is nie, ons sal dit net oorweeg lui inligting van waterfootprint.org. waarop hulle gehoop het nie. Kom- word as hul ontwaterings-
om ’n nuwe onderneming in die Volgens haar is dit een van die Water is goedkoop, en dit maak on- mer oor kragvoorsiening is ’n risiko aktiwiteite in hul myne hier-
mynbou of landboubedryf te finan- grootste uitdagings wat die land in dernemings traag om geld op infra- mings kan help. wat die IDC vroeër saam met ’n voor gebruik sou kon word.
sier as die eienaars ’n waterlisensie die afgelope jare moes afweer én wat struktuur te bestee. Dit het besoeke ingesluit aan aan- klomp ondernemings in sakegeleent- Hy waarsku egter dat huidige
het.” verbruikers gedwing het om hul hou- “Droogtes noop ons egter om an- legte wat suur mynwater behandel, hede help omskep het en wat tot in- wetgewing en regulasies sake-
Die IDC sorg hiermee dat hy aan ding jeens hulpbronne te verander. ders hieroor te dink. Ons moet men- munisipaliteite met ontsoutingsaan- novering en nuwe werkgeleenthede geleenthede inperk omdat die
die vereistes van die regulatoriese “Ondernemings wat nie die waarde se se houding verander. Eerder as om legte en ondernemings wat planne gelei het. Waterwet van 1998 dié hulp-
omgewing voldoen. daarvan kon insien om sonkragpane- water as ’n gratis hulpbron te sien, beraam om water meer volhoubaar “Die owerhede in die Wes-Kaap bron nasionaliseer, wat bete-
Met verwysing na die ernstige le op hul dakke te laat insit nie, moes moet mense dit as ’n noodsaaklikheid te benut. het planne aangekondig om saam ken dit het geen amptelike
droogte in die Wes-Kaap sê Matshek- skielik begin dink oor waar die krag beskou,” sê Matshekga. Onder die ondernemings wat die met die private sektor te werk om kommersiële waarde nie.
ga sulke uitdagings skep nuwe ge- vandaan kom wat hulle vir hul sake- “Sodra jy water beskou as ’n kom- aandag getrek het, is een wat ’n klep watervoorrade so gou moontlik ’n Turton sê voornemende be-
leenthede in die watersektor. bedrywighede gebruik.” moditeit wat jou onderneming kan vervaardig om water in toiletbakke te hupstoot te gee deur ontsouting, die leggers moet seker maak hulle
Sy verwys ook na Eskom en die Die kragkrisis het die IDC en die kelder, verander dit jou benadering.” spaar. gebruik van stormwater en grondwa- sluit ’n kontrak vir lewering op
enorme uitdagings rondom die beurt- private sektor gedwing om die rege- Die IDC het die afgelope twee jaar Dié onderneming behoort aan jong ter om die huidige krisis te ontlont,” die duur en dat hulle ook die
kragkrisis, wat die bruto binnelandse ring se programme vir groenkrag ern- waterverwante ondernemings besoek entrepreneurs wat finansiering van sê Matshekga. risiko in ag neem dat waterli-
produk (BBP) vir die eerste kwartaal stig op te neem en om betrokke te om te probeer vasstel hoe houdings die IDC gekry het. “Dit skep geleenthede vir onderne- sensies elke vyf jaar hernieu
in 2008 heeltemal in die hek laat raak daarby. jeens water verander kan word en Dit is ’n eenvoudige, praktiese plan mings om ’n probleem te help oplos moet word. – Liezel de Lange
duik het. Die IDC het oor die afgelope vyf om te kyk hoe hulle sulke onderne- wat sorg dat die toiletbak nie voller en werk te skep.”