Page 67 - IDC
P. 67
6 Sake Rapport 9 September 2018
5 s tappe tot IDC-finansiering 4 5 Sodra die IDC se bestuur dit
Die Industrial Development Corporation (IDC) gee ’n minimum van R1 miljoen vir goedkeur en die plan aan al die
nuwe ondernemings of uitbreidings. Sou die vereistes voldoen, word die
finansiering beskikbaar gestel.
sakeplan
Landbou en
Nywerheids-
Die 1 Die sakeplan 2 As dit aan die 3 gunstig landbouverwerk infrastruktuur Chemikalieë Tekstiele en Swaar Ligte nywerhede Die res van Die sake-eenheid voltooi ’n
omsigtigheidstudie en as daar
beoor-
voornemende word mandaat deel ing klere nywerhede en toerisme Afrika aan al die vereistes voldoen
kliënt neem ’n geregistreer voldoen, word, word, word die geld oorbetaal.
sakeplan na die en aan die IDC oorhandig die word dit aan een van
IDC se voorbeleg- se mandaat voorbeleggingsen- die IDC se 13 sake-een-
gingsentrum te gemeet. trum die sakeplan aan ’n hede gestuur waar ’n
Fredmanlaan 19 in Sandton of bestuurder wat die potensiaal omsigtigheidstudie
na die IDC se streek- of satelliet- daarvan oorweeg. gedoen word. Metale en Nuwe Motor- en Media en Masjinerie en Chemiese
kantore. mynbou nywerhede vervoertoerusting oudio-visueel kapitaalgoedere produkte en Grafika24
medisyne
’n Vennoot en steunpilaar vir entrepreneurs Finansiering goedgekeur per sektor
Waarde van goedgekeurde finansiering per sektor
Ander vervaardiging, toerisme en dienste = R2,6 miljard
Entrepreneurs met ’n deeglike sa- Daar is geen beperking op hoe- IDC lenings toestaan. diger finansiering vra, moet vasge- Transaksies: 28
keplan vir ’n volhoubare onderne- veel ’n onderneming kan ontvang Kontak Hy sê as jy as entrepreneur ’n stel word of die onderneming die Nuwe industrieë = R128 miljoen
ming wat die potensiaal het om nie, maar as dit R1 miljard oorskry, werkbare sakeplan het vir ’n on- regte toerusting het. Transaksies: 9
werkgeleenthede te skep, is die sal finansieringsopsies in same- derneming met werklike potensi- Waar sal die grondstowwe en/of Media en rolprente = R93 mijoen
soort mense vir wie die Industrial werking met ander finansiële in- Bel die IDC by 0860 693 888. aal en ’n kans op sukses, is die materiaal vandaan kom en wat is Transaksies: 5 Metaal-en
Development Corporation (IDC) ’n stellings waarskynlik ondersoek Stuur ’n e-pos na callcen- eerste stap om finansieringshulp die vervaardigingsvermoë (met an- mynbou-
waardevolle vennoot kan wees. word, sê David McGluwa, bedryfs- tre@idc.co.za of besoek die te kry reeds afgehandel. der woorde wat is die volume wat Klere, tekstiel, leergoedere en skoene waardeketting
= R595 miljoen Transaksies: 19
Dié ontwikkelingsfinansier het hoof by die IDC se hoofkantoor en webblad by www.idc.co.za. Daarna doen die IDC ’n basiese geproduseer sal kan word)? = R8,7 miljard
in die boekjaar tot einde Maart fi- ook vir die verskillende streke in Belangstellendes kan ook by die beoordeling van die finansierings- ■ Finansiële model: Sal die on- Nywerheidsinfrastruktuur = R1,4 miljard Transaksies: 74
nansiering ter waarde van die land. IDC se hoofkantoor by Fredman- aansoek om vas te stel of die on- derneming ’n lening van die IDC Transaksies: 13
R16,7 miljard vir 202 transaksies In die afgelope boekjaar is rylaan 19 in Sandton (of een van derneming ekonomies meriete het kan terugbetaal? Chemikalieë en farmaseutiese waardeketting
goedgekeur. R8 miljard se finansiering onder hul streekkantore) aanklop. en op lang termyn sy lening aan Sal die onderneming volhou- = R2,2 miljard Transaksies: 29
Dit is 9% hoër as in 2017. Die to- meer goedgekeur in die vervaardi- die IDC sal kan terugbetaal. baar wees? Agri-verwerking en landbou-waardeketting = R980 miljoen
tale uitbetalings vir die 2018-boek- gingsektor, ’n belangrike sektor vir Die vier sleutelaspekte wat oor- McGluwa sê die IDC het ook ’n Transaksies: 25
jaar was R15,4 miljard, wat 40% die IDC. weeg word, is: program waardeur hy steun bied
hoër was op ’n jaargrondslag. McGluwa is opgewonde oor die Ondernemings waar vroue ■ Bestuurspan: Wie is die span aan sy kliënte. Só is die geld in 2018 gebruik
Die volle goedgekeurde bedrae program waardeur die IDC en die meer as 25% besit, het R2,2 mil- aan die stuur van sake en wat is Dié steun behels advies en steun
word om redes soos transaksie- departement van handel en ny- jard se finansiering ontvang, en die onderskeie individue se agter- aan entrepreneurs voordat die le- Uitbreiding van
eienaarsoordrag = 6%
kansellasie of uitstel van projekte werheid nuwe swart nyweraars ondernemings waarvan meer as grond? ningsbedrag uitbetaal word en
nie altyd in dieselfde jaar uitbetaal help om hul ondernemings op die 25% deur jeugdiges besit word, ■ Markontleding: Hoe groot is ook daarna om vas te stel of die Ondernemings Uitbreiding
nie, het Geoffrey Qhena, uitvoe- been te kry. Baie van dié nywe- het R1 miljard ontvang. die mark vir die produk of diens kapitaalinspuiting die onderne- onder druk = 14% van kapasiteit
rende hoof van die IDC, einde Ju- raars belê in belangrike ekonomie- McGluwa sê oor ’n tydperk van wat die onderneming lewer? Waar ming se lewensvatbaarheid waar- Oordrag van = 39%
lie met die bekendmaking van die se sektore waar min swart sakelui vyf jaar is R4,5 miljard se lenings sal die onderneming se bestellings borg en of bykomende hulp nodig eienaarskap = 8%
finansiële resultate gesê. voorheen betrokke was. In die fi- toegestaan aan jeugdiges wat le- vandaan kom? is.
Die minimum lening wat die nansiële jaar tot einde Maart is wensvatbare entrepreneurs- ■ Tegniese aspekte: Hier Dié dienste is ook beskikbaar by Projekte en
beginnerondernemings = 33%
IDC aan ondernemings toestaan, R7,9 miljard se finansiering aan ondernemings begin het kom bedryfskwessies ter die IDC se streekskantore in die
is R1 miljoen. swart nyweraars toegestaan. in sektore waarin die sprake. As ’n vervaar- land se nege provinsies. Bron: IDC se geïntegreerde resultate vir 2018 THEUNS KRUGER, Grafika24
Geborg
deur
Van ’n die IDC
koei as
geskenk
tot kase Markte en feeste is ’n groot deel van Noah’s Cheese se bedrywighede.
Benewens hul spesiale kase, verkoop hulle ook straatkos. ’n Gunsteling
is die gehangde smeltkaas (hanging caciocavallo) wat bedien word op
’n panini met gepiekelde aspersies en kersieblatjang.
Egpaar kry groot steun vir hul
kaasfabriek, Noah’s Cheese
Riana de Lange van sowat R2 miljoen van die
Industrial Development Corpora-
it het alles begin met een tion (IDC) se sake-eenheid vir
melkkoei wat Marietjie landbou en landbouverwerking is
DCrowther in 2012 as ver- ’n nuwe fabriek op die plaas in-
jaardaggeskenk gekry het. gerig. Dit is in ’n ou sandsteenge-
Nadat almal – honde inkluis – bou wat eens as waenhuis ge-
op die Crowthers se plaas naby bruik is, maar in die Anglo-Boe-
Clarens al die melk gebruik het reoorlog in ’n brand beskadig is.
wat hulle nodig gehad het, was Die Crowthers is baie trots dat
daar nog so 20 liter per dag oor. hulle die gebou, waarin die ge-
Sy moet kaas maak, het Marie- brande dakbalke nog te sien is,
tjie besluit. Maar nie enige kaas tot sy eertydse glorie kon herstel.
nie, sy hou van ’n uitdaging en Die finansiering het verseker
kies toe mozzarella, wat ’n seke- dat 11 werkgeleenthede geskep Die idee vir ionia, wat in kersiepulp verouder, kom van die Italiaanse
re tegniese vaardig- word, ’n ou klipkraal ubriaco, ’n Italiaanse kaas wat in die volksmond bekend staan as die
heid vereis, vertel is omskep in ’n kaas- “dronk kaas” omdat dit in prosecco-wyn geweek word saam met die
haar man, Danie. winkel en deli, en druiwedoppe, -pitte en oorblyfsels uit die wynmaakproses.
Die eerste pro- daar is ’n opelugres-
beerslae was nie juis taurant wat eersdaags vermoë baie gou opgebruik. liefhebbers en deel van die wê-
’n sukses nie. sy deure open. Volgens Danie was dit duidelik reldwye Slow Food-beweging.
“Soos krieketbal- Noudat die fi- Koelkamers en ’n Marietjie Crow- hulle moes uitbrei as hulle meer Hulle verkoop dus ook straatkos
n
le, man. Nie eens ‘‘ansiering verouderingskamer is ther, mede-eie- produkte in die kleinhandel wou met kaas as basis op feeste.
die honde wou dit bygevoeg, wat dit nou naar en kaasma- verkoop en voldoen aan die Jy lek sommer jou lippe af as
eet nie, maar later daar is, vind vir die eerste keer vir ker van Noah’s groot vraag na hul produkte op jy hoor hoe beskryf Danie die
het dit beter gegaan hulle ook baat Noah’s moontlik Cheese in die markte. kaasvarkie (haloumi gehul in
en van die kase is in maak om verouderde Clarens-omge- Die eerste groot hupstoot het spek op ’n stokkie), gehangde
restaurante in Cla- by heelwat on- kase te maak, vertel wing, op ’n be- gekom van die Small Enterprise smeltkaas op ’n panini met ge-
rens bedien.” dersteuning. Danie, ’n sakeman soek aan Italië Development Agency (Seda) wat piekelde aspersies en kersieblat-
Dit was die begin in eie reg wat hom waar sy en haar Noah’s met R50 000 in bemar- jang, of ’n platanna – geskoei op
van Noah’s Cheese – in 2015 voltyds by man en sakeven- kingsmateriaal gehelp het. Deur ’n lekkerny uit Pole – waar ’n
’n naam wat gekies is om te pas Noah’s Cheese aangesluit het. noot, Danie, van die agentskap het hulle ook by bolletjie kaas, gevul met naster-
by die berg Ararat op die plaas. In die boekjaar tot einde Maart die wêreld se die IDC uitgekom, sê Danie. galkonfyt, deels gesmelt word.
Noah’s Cheese se produkte is het die IDC R980 miljoen se le- voorste kaasma- Die IDC-aansoek was nie ’n Volgens Danie is Marietjie
meestal te kry in spesialiteitsde- nings aan 25 landbou- en land- kers ontmoet het. vinnige proses nie, want baie steeds die ster van die onderne-
li’s wat kaas verkoop in Johan- bouverwerkingsondernemings deeglike omsigtigheidsondersoe- ming, die kreatiewe een en in be-
nesburg en Bloemfontein. Dit sal toegestaan. ke word gedoen en dit vereis heer van produksie. Sy versamel
binnekort ook plek-plek beskik- Die Crowthers was albei in die meeding nie. Sy het oorgeslaan 2014 het Danie van die produkte kaas kan nie gemeng word nie, heelwat papierwerk. baie idees op oorsese reise en
baar wees in KwaZulu-Natal. korporatiewe bedryf in Pretoria na scamorza, ’n soort gerookte in Johannesburg begin bemark. verduidelik Danie. Noudat die finansiering daar feeste wat hulle al bygewoon het.
Sedert 2012 het die onderne- toe hulle die plaas in die Oos-Vry- Italiaanse mozzarella. Die Cheese Gourmet in Lin- Die kliënte in Johannesburg en is, vind hulle ook baat by heel- Maak dus gereed vir ’n nuwe
ming só gegroei dat hulle nou staat in 2005 as ’n leefstylplaas Toe kom die stringkaas, ’n ge- den, bekend vir ’n verskeiden- Clarens het stelselmatig meer ge- wat ondersteuning, sê Danie. kaas met die naam ionia, ge-
1 000 liter melk per dag kan ver- gekoop het. Hulle het in 2006 strekte wrongel wat onder hoë heid kase wat hy verkoop, was word en Danie het agtergekom sy Vandag is markte en feeste, noem na ’n kersieplaas in die
werk en 18 kase in hul produk- daarheen verhuis, maar Danie temperature met die hand ge- een van die eerste deli’s wat “kredietkaart word ál minder ge- soos die Wildsfees in Kirkwood omgewing waar kersielikeur ge-
reeks het. Daaronder tel gemari- het steeds gependel. vorm word. Stringkase is mozza- Noah’s se produkte aangekoop bruik”. en die Vrystaatse Kunstefees in maak word. Die pulp wat oorbly
neerde stringkase, gerookte moz- Deesdae is hy verantwoordelik rella wat in warm water gerek en het. Hulle is Danie en Marietjie Dis toe dat hy ingestem het om Bloemfontein ’n baie groot deel uit die likeurmakery sal gebruik
zarella en slaaikase (onder meer vir die administrasie, infrastruk- daarna nog verder gerek word. se oudste kliënte. voltyds by die onderneming be- van Noah’s Cheese se teiken- word om kaas in te verouder.
met grasuie en knoffel, komyn- tuur en bemarking van Noah’s By Noah’s Cheese word dit ge- Intussen moes Danie ’n groter trokke te raak, vertel hy. mark. Nog bedrywighede op die
saad of brandrissies in). Cheese, maar hy was maar sinies marineer met brandrissies en kaaspot met ’n inhoudsvermoë Hy het onmiddellik met ’n sa- Ter voorbereiding pak hulle ’n plaas is ’n varkboerdery waar
In 2015 het twee van die kase toe sy vrou in 2012 in die kom- kruie, met basiliekruid-pesto of van 120 liter teen R8 000 aan- keplan begin om finansiering vir verkoelde sleepwa met honderde vrylopende varke met wei gevoer
pryse op die SA nasionale suiwel- buis begin kaas maak het. dit word met appelhout gerook. koop. ’n Rondawel op die plaas is uitbreiding te bekom. Teen dié kilogramme kaas waarvan hulle word. Dit is die grondslag vir
kampioenskapskompetisie in die Sy het gou uitgevind mozzarel- Mettertyd het ’n plaaslike toe ingerig vir die kaasmakery. tyd het hulle al ’n kaaspot met ’n gemiddeld so 200 of 300 kg ver- Noah’s Meats, sê Danie.
pasta filata-kategorie gewen. la het nie ’n lang raklewe nie en brouery in Clarens die kase op Dié rondawel word nou vir blou- inhoudsvermoë van 250 liter koop. ■ Besoek www.noahscheese.co.za
Met die onlangse finansiering sy kon nie met groot produsente hul kaasborde begin bedien en in kaas gebruik, want blou en wit aangeskaf, maar het dié inhouds- Danie en Marietjie is albei kos- vir aanlyn bestellings.