Page 20 - saffer02
P. 20

NELLIE’S AFRIKAANS SERIAL _ Part 1





        An Introduction
        Many moons ago, I took up a blogging challenge set by Hester   dit maklik sou vind. Dis die leertas agter op die bak en veral die
        Nel – a South African blogger of note and a contributor to the   inhoud van die tas, defintief gesteel en nie geleen nie, wat haar
        Saffer Worldwide Magazine. That challenge followed simple   in die moeilikheid kan laat beland.
        instructions. Hester posted the first instalment of the story... and
        challenged us to continue the tale. Each week a different blogger   Sy skop die pap wiel met drif en ryg dan sommer ‘n rits van die
        took it upon themselves to pick up the tale where the previous   f-woorde uit.
        blogger had left off.
                                                              Onverwags, en beslis ongevraag, bars sy in trane uit en gaan sit
        However, me... always cross-grained, or as the Afrikaner would   sommer plat in die stofpad. Vir die eerste keer sedert haar pa
        say, dwarstrekkerig, decided I wanted to keep my own story   haar op negejarige leeftyd by die ryk Viljees afgelaai het, snik sy
        going... which I did for many weeks. I have always found writing   asof haar hart wil breek.
        in Afrikaans difficult – I blame it om my lisdexia - so, taking on
        the challenge would hopefully encourage my mental gymnas-  Daardie eerste dag reeds, nadat die trane opgedroog het, het sy
        tics. Anyway, I’d also taken a shine to Nellie… the young lady   haar nekkie styfgemaak en haar gesigspiere gedwing om te stol.
        wanted me to tell her tale – of woe and wistful wonder – of   Watter ander uitweg was daar dan tog vir die tiende en jongste
        highs and lows and of the awakening of an astute mind to go   kind van die armlastige Visagies, behalwe om as ekstra diens-
        with the blossoming of understated beauty.            meisie en kinderoppasser by haar pa se enigste broer te gaan
                                                              inwoon? Halfbroer. Oom Esra was die enigste erfgenaam van
        I asked Hester a few week’s ago what she thought of me running   die Viljee familieplaas.
        the story as a serial in the SWW Magazine and she was happy
        with the idea. Therefore… I now have licence to share Nellie’s   Oom Esra het darem sy woord gestand gedoen en haar laat
        story with a much wider audience. Right… so, let me stop waf-  skoolgaan tot sy matriek geskryf het in die dorpskool twee jaar
        fling and get the story on the roll…                  gelede, maar Tannie Krissie het haar nooit toegelaat om deel te
                                                              word van hulle huisgesin nie. Sy het haar plek leer ken van dag
        Die Laaste Strooi                                     een af. Selfs die twee Viljee kinders, Chris en Klara, wat sy feitlik
        Nellie Visagie sê die lelike f-vloekwoord saggies onder haar   help grootmaak het, het namate hulle groter geword het, geleer
        asem, soos wat dit ‘n dame betaam. Dan gooi sy haar kop in   om op haar neer te sien.
        die lug en skree die f-woord uit teenoor die blou hemel waar-
        vandaan die versengende son skroei. Dis tog nou nie asof ou   Sy moes sommer na skool onmiddellik ander heenkome gesoek
        Jan Mankement en ou Ellie Vatlappie se jongste kind sodanig ‘n   en haar eie lewe begin lei het, maar elke keer as sy die saak
        dame is nie. Nee, sy het net van kleins af geleer om haar gesig-  aangeroer het, het Tannie Krissie haar herinner hoeveel sy aan
        spiere te beheer terwyl sy haar tong styf vasbyt.     die Viljees verskuldig is. Die ou vrou se houding het ‘n slegte
                                                              smaak in die mond gelaat, want behalwe vir haar skoolgelde, het
        Sy loop om die opgeroeste ou plaasbakkie, die bakkie wat sy   hulle nie juis veel aandag of geld aan haar spandeer nie. Sy het
        gesteel het – nee, gelèèn het – om weg te loop van Oom Esra en   probeer om haar eie geldjies te verdien deur in haar vrye tyd ‘n
        Tannie Krissie Viljee se plaas af.                    eierboerderytjie aan die gang te sit en selfs ‘n groentuin aan te
                                                              lê. Die produkte het sy Saterdae op die vlooimark verkoop wan-
        Pap wiel en geen spaarwiel nie. Kon die verdomde band nie net   neer sy saam met die Viljees dorp toe is. Op hierdie manier het
        nog twee kilometer tot in die dorp gehou het nie?     sy darem die meeste van haar persoonlike goedjies self gekoop
                                                              en selfs ‘n paar rand weggesit.
        Sê nou net een van die naburige plaasmense, of nog erger, Oom
        Esra self, ry nou hier verby en kry haar langs die pad gestrand   Namate die tyd verbygegaan het, het sy al hoe meer opstandig
        met die gesteelde – geleende – bakkie. Die bakkie se leen kan sy   geraak oor haar lot en Tannie Krissie se uitlatings teenoor die
        nog wegpraat en sy voel in elk geval nie te skuldig nie, want sy   bure wat namiddag kom tennis speel het, was die laaste strooi.
        wàs van plan om dit in die dorp te parkeer waar Oom Esra   Nellie het soos gewoonlik stilswygend, maar met ‘n vriendelike
                                                              glimlag, verversings aan die gaste langs die swembad bedien.

















        |  20
   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25