Page 21 - saffer02
P. 21

Op pad terug na die plaashuis toe het sy ‘n oomblik by die roos-  oedig om Tannie Krissie se duur leertas, gekoop vir hulle laaste
        tuin vertoef om die vroeë roosknoppies te bewonder. Dis toe   oorsese reis, uit die hoofslaapkamer se kas te gaan haal. In die
        wat sy hoor hoe die buurvrou vra: “Gaan Nellie nou maar hier   verbygaan het haar oog die talryke flessies en bakkies op Tannie
        by julle aanbly of wat is haar planne?”               Krissie se dressing table gevang en asof vanself, het haar hand ‘n
                                                              bottel duur Franse parfuum vasgegryp. Halfpad op pad deur toe
        “Ag, wat”, was Tannie Krissie se antwoord, “waar sal sy tog heen   het sy die boonste laai van Tannie Krissie se laaikas oopgepluk
        gaan? Selfs met matriek kry die jongmense nie deesdae meer   en ‘n paar fyn Franse kantgoedjies gegryp om ook in te pak.
        werk nie en met haar agtergrond … watter ordentlike mannet-  Sy proes skielik by die gedagte aan die toer deur Frankryk wat
        jiesmens sal in haar belangstel? Dis nou seker maar ons lot om   sy gemaak het daar in Tannie Krissie se slaapkamer. Dis nou nie
        met haar opgeskeep te bly”.                           die manier wat sy die wêreld wou sien nie en haar gewete klop
                                                              soos ‘n klein hamertjie in haar agterkop. Maar sy is mos nie ‘n
        Opgeskeep? Nellie kon eintlik voel hoe kook die bloed in haar   dief nie! Dis net Tannie Krissie se liefdelose optrede wat uitein-
        are. Hier werk sy elke dag soos ‘n pakesel, sonder vergoeding   delik te veel geword het en haar kop laat uithaak het.
        en sonder enige dankbetuiging. Nou moet sy nog hierdie soort
        beswaddering ook sluk en niks sê nie?                 En hier sit sy nou langbeen in die stofpad langs die geleende
                                                              bakkie. Waarheen nou? Daar is net sowat ‘n uur oor voordat
        Sy het die leë skinkbord driftig op die kombuistafel neergeplak   die son begin sak en sy moet besluit wat haar te doen staan by
        en sonder om ‘n woord vir ou Lettie daar voor die stoof te sê,   hierdie kruispad: terug plaas toe en by die opstal insluip voordat
        na haar kamer toe gestorm. Sy sou nie ‘n dag langer in hierdie   iemand agterkom sy het weggeloop of vorentoe om ‘n nuwe
        huis deurbring nie. Met verwoede ywer het sy haar enkele paar   lewe te begin bou?
        stukkies klere saam met haar toiletware op die bed neergegooi,
        net om te besef dat sy nie eens ‘n tas het om haar goed in te pak   Right... there you have it! Episone one. Visit Hester at https://
        nie.                                                  www.hesterleynel.co.za/

        Die duiwel is listig, het haar ma altyd gesê en Nellie weet dis   Thanks to Dina at for the photos, visit her site at https://perde-
        die waarheid, want sy stemmetjie in haar oor het haar aangem-  bytjie.wordpress.com/
















































                                                                                                             21  |
   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26